Atlantic Haven
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Haven is 'n knus en stylvolle woonstel in die hoek van 'n lieflike gebou met 'n welige botaniese tuin. Dit is 'n rustige en ideale basis vanwaar die stad verken kan word.
Hierdie pragtige eenheid is geskik vir tot 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
DIe kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die kombuis.
Die etenstafel is langs die kombuis en daar is 'n gemaklike bank waarop gaste voor die TV kan uitspan. Daar is gratis WiFi.
Die ligging van hierdie kothuis is naby die V&A Waterfront, Seepunt-promenade en Green Point Urban Park. Urban Haven is ideaal geleë sodat gaste die beste van Kaapstad se strande, berge en die stad kan ervaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Atlantic Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 97
Jaar gelys 8
Ligging
- Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Haven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom