Atlantic Hideaway
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantic Hideaway is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Groenpunt, Kaapstad geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken en is naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n wasmasjien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank waar gaste rustig 'n boek kan lees. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié woonstel het 'n privaat stoep en 'n buite-area met sitplek wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak, terwyl gaste die welige groen tuin kan bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Atlantic Hideaway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 97
Jaar gelys 8
Ligging
- Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom