LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlantic Loft | LekkeSlaap
+75

Atlantic Loft

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R839 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Loft beskik oor 2 aparte woonstelle in Melkbosstrand net 100 m van die strand af. Die verblyf bestaan uit 'n luukse Atlantic Loft-eenheid en klein Studio-eenheid wat elkeen 'n privaat ingang, gratis WiFi en 'n see-uitsig het.

Die Loft bied slaapplek aan 2 gaste en die boonste kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n TV met DStv. Die kombuisie en eetarea met 'n tafel en sitplek vir 2 gaste is onder. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, ketel, koffiemasjien, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die solder bied toegang tot 'n balkon met stoepmeubels en gasbraaigeriewe.

Die Studio bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n TV met DStv, geen kaste nie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, ketel, koffiemasjien, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gasbraai en sitplek buite.

Daar is parkeerplek op die perseel vir beide eenhede. Daar is ook vriendelike honde op die perseel, maar hulle word een kant gehou.

Atlantic Loft is 50 m vanaf openbare vervoer en 5 min van restaurante, winkels, 'n gholfbaan en 'n natuurreservaat af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Atlantic Loft
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R839
per nag (plek vir 2)
Vanaf R839
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5sSbjYegtA2CwbPxwRo3pKLI93NnmmT6SnDOoYy7P41PC3SXT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R839  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4 Eagle Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.7052 18.44367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!