Atlantic Snug
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantic Snug is 'n knus en stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks met 'n luisterryke, stedelike botaniese tuin in Groenpunt. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Kraakvars wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die kompleks is na aan die gewilde V&A Waterfront, Seepunt Promenade en die Groenpunt Urban Park. Atlantic Snug is goedgeleë vir gaste wat Kaapstad se pragtige strande, berge en middestad wil verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Atlantic Snug sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 98
Jaar gelys 8
Ligging
- Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom