Atlantic Terrace 20 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Atlantic Terrace 20 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die see en die omgewing oor die dakke vanaf die balkon.

Dié woonstel op die vierde verdieping is met 'n hysbak bereikbaar en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n kluis en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede aparte badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien, breekware, eetgerei en kookgerei toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n slim-TV met satellietkanale en 'n Bluetooth-luidspreker. WiFi is ook beskikbaar in die woonstel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is naby Blouberg-strandfront, restaurante, winkels en ongeveer 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Atlantic Terrace 20 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Terrace 20 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 720 R1 462 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za