Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge Daniella

B&B
Lavender Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Lavender Suite is oorkant die swembad. Die eenheid het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit in: goed toegeruste kombuisie, TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Rook is verbode in alle suites - rook word toegelaat op die sondek en in die tuin waar asbakkies voorsien word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite Huguenot
Vanaf
Vanaf R3 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die opstal bestaan uit die La Cotte- en Huguenot-Suites. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Al die suites kyk uit oor die tuin en swembad en bied toegang tot die hoofstraat. Groot eetkamers maak oop op die ruim sitareas waar 'n mens lekker kan kuier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Rook is verbode in alle suites - rook word toegelaat op die sondek en in die tuin waar asbakkies voorsien word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse La Cotte Suite
Vanaf
Vanaf R3 105
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse suite het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik ook oor 'n elegante sitkamer en eetkamer asook 'n goed toegeruste kombuisie, vinnige en gratis onbeperkte WiFi, DStv en toegang tot die tuin en swembad met sonstoele.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Rook is verbode in alle suites - rook word toegelaat op die sondek en in die tuin waar asbakkies voorsien word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 5, Franschhoek, 7960, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZjNjMTE0LWVhNjgtNDM4Yi1iZDM5LWM2ODRhOTk3NjFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Main Road Franschhoek 7960 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.90655 19.116535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem