Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge Daniella

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Auberge Daniella
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bernard B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjies, goeie ligging, veilige parkering.

Baie lekker gebly. Die sitkamer is 'n bonus. Al kritiek is dat die badkamer en slaapkamer 'n tikkie aan die klein kant is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Behandel soos koninklikes.

"Behandel soos koninklikes." Dit was die woorde wat my oom en tannie gebruik het na hul tyd by Auberge Daniella wat ek vir hulle vir een aand bespreek het. Ek het gevra dat die personeel hulle ekstra spesiaal sal laat voel omdat hulle die rus nodig gehad het. Hulle het beslis die ekstra myl gegaan om die aand se verblyf so spesiaal as moontlik te maak. Ek is baie dankbaar vir hulle. Sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge Daniella se terugvoer

Liewe Nicole

Baie dankie vir die feedback vanaf Pastoor en Juffrou. Dit was n groot plesier om hulle te host by Auberge Daniella.

Ons sien uit om hulle weer terug te verwelkom.

Lekker dag.

Groete
Carla

Auberge Daniella
Lorenzo L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Auberge Daniella Baie geniet.

Auberge Daniella is 'n baie besonderse plek, Als was 100% en die twee dames wat ons gehelp het. Baie geniet. Hulle is baie baie vriendelik! Ons gaan binnekort weer kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, excellent service.

Carla, the guesthouse manager was very helpful, our room was gorgeous and the breakfast was very tasty and generous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge Daniella se terugvoer

Dear Jane,

Thank you for choosing Auberge Daniella for your stay in Franschhoek.

We were delighted to have hosted you, and to hear you had an enjoyable stay with us.

We look forward to your soonest return.

Kindest regards,
Carla Williams

Auberge Daniella
Hilary C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely large suite.

A spacious suite, well equipped, comfortable and clean. The service is outstanding, and information clearly communicated. Traffic noise is noticeable, but the location is central, so this is to be expected. We really enjoyed our time here and recommend Auberge Daniella.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge Daniella se terugvoer

Dear Hilary,

Thank you for choosing Auberge Daniella for your stay in Franschhoek.

We were delighted to have hosted you and are pleased to hear that you had an enjoyable stay with us.

We are looking forward to your soonest return.

Kindest Regards,
Carla Williams

Auberge Daniella
Anne-mart S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis in Franschhoek.

Ons het al by verskeie plekke in Franschhoek oornag, en die een was by verre die beste! Baie spasie en Carla was 'n wonderlike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge Daniella se terugvoer

Dear Ms Strydom,

Thank you for being our guests and for taking the time to send us your feedback about your recent stay at Auberge Daniella. It is always a pleasure to receive compliments highlighting particular positive aspects of our guesthouse and staff. This is, after all, one of the best guidelines to evaluate and improve our services. Once again, we are delighted that you chose to stay with us and look forward to the privilege of serving you again in the very near future.

Kindest Regards ,
Carla.

Auberge Daniella
Mark P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, spacious luxury apartment and Carla looked after us very well. Thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge Daniella se terugvoer

Dear Mark, thank you for being our guests and for taking the time to send us your feedback about your recent stay at Auberge Daniella. It is always a pleasure to receive compliments highlighting particular positive aspects of our guesthouse and staff. This is, after all, one of the best guidelines to evaluate and improve our services. Once again, we are delighted that you chose to stay with us and look forward to the privilege of serving you again in the very near future. Kindest Regards, Carla.

Auberge Daniella
Willem V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en sentraal.

Skoon en goedversorgde verblyf. Vriendelike ontvangs van personeel en boonop baie privaat. Een negatiewe aspek was eerder die swaar verkeer gedurende die dag. Snags was dit gelukkig heelwat stiller. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge Daniella se terugvoer

Dear Willem

Thank you for being our guests and for taking the time to send us your feedback about your recent stay at Auberge Daniella

It is always a pleasure to receive compliments highlighting particular positive aspects of our guesthouse and staff. This is, after all, one of the best guidelines to evaluate and improve our services.

Once again, we are delighted that you chose to stay with us and look forward to the privilege of serving you again in the very near future.

Kindest Regards,

Carla Williams
Guest House Manager

Auberge Daniella
Frederik V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik V
Saam met vriende

Perfect location to explore the town.

A great location to explore the town, room was very nice and comfortable. Love the breakfast voucher system, it gave us time to explore the town further and have something different every day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally S
Saam met eggenoot / lewensmaat

For the special price of R800 per unit per night which we paid, it is good value although the bedroom is quite small.

Perfectly situated within easy walking distance of many restaurants in Franschhoek. Safe parking on the premises was a bonus. Upmarket establishment of good quality. A spacious lounge and separate dining room with kitchen in alcove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 5, Franschhoek, 7960, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZjNjMTE0LWVhNjgtNDM4Yi1iZDM5LWM2ODRhOTk3NjFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Main Road Franschhoek 7960 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.90655 19.116535