Augrabies Valle Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welkom by die Augrabies Valle Gastehuis en Kampeerterrein! 'n Luukse dog gemaklike gastehuis op die randjie van die magtige Augrabies-waterval, een van die grootste watervalle ter wêreld.
Ons 6 luukse selfsorg-eenhede het en suite-badkamers en is stylvol versier. 'n Rolstoelvriendelike eenheid is beskikbaar. Daar is 'n lieflike tuin, wingerd-uitsig, en 'n swembad wat die verblyf ekstra aangenaam maak. Kampeergeriewe met elektrisiteit is ook beskikbaar.
Dit is ideaal vir vinnige oornagverblyf of selfs vir 'n rustige vakansie in 'n vreedsame omgewing.
Die Augrabies-waterval Nasionale Park stel die kontras en diversiteit van hierdie halfwoestyn van die Noord-Kaap en Groen Kalahari pragtig ten toon. Die Oranjerivier, lewensbron van die Kalahari, en die warm, sonnige woestynklimaat skep die ideale omgewing om uitvoertafeldruiwe en verskeie ander vrugte te verbou. Riemvasmaakberg en -woestyngebied, met sy warmwaterbron en Blouputsvallei, is ook ideale bestemming vir daguitstappies van ons gastehuis af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink Augrabies Valle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Augrabies Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom