LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avemore Eikehof No 26 | LekkeSlaap
+31

Avemore Eikehof No 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Eikehof No 26 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch. Die woonstel het verskeie oulike koffiewinkels, uitstekende restaurante en galerye op sy voorstoep.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het moderne en stylvolle afwerkings en dekor. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met vars, wit linne, elektriese komberse en lugversorging.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die moderne en modieuse sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel is heeltemal privaat met sy eie veiligheidshek wat na 'n fantastiese stoep met 'n uitsig van die binnehof lei. Gratis kelderparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en die gebou het 'n hysbak.

Gaste kan Suid-Afrika se sonskyn hier geniet terwyl hulle oor Eikehof se lieflike binnehof, op die majestueuse berge en historiese kerktoring in die verte kyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Eikehof No 26 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZDMzZDkxLTI0M2MtNDZiMi1hZTIwLWY4ZmY4ZmJkODA0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250  per nag (plek vir 4) 80 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.937850480287 18.861752459455
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!