Avemore Eikehof No 26
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 105
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Leon C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Avemore Eikehof No 26 se terugvoer
Baie dankie Leon, julle was wonderlike gaste, ons sien sommer baie uit daarna om julle terug te verwelkom by enige een van ons mooi Avemore plekkies, julle sal dalk ook ons klein olyf plasie met mooi uitsit in die Devon Vallei baie geniet. Nogmaals dankie vir jul mooi resensie ons waardeer dit. Baie groete van die Avemore span
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom