Avemore Jan Cats 5
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 900R2 465 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Avemore Jan Cats 5 is ideaal geleë in die ou historiese kwartier van Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-tweebadkamerwoonstel in die sentrale, historiese Stellies. Die woonstel kan ook as 'n drieslaapkamereenheid teen 'n ekstra koste gehuur word.
Hierdie eenheid het 'n Victron-omsetter vir beurtkrag.
Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Verder is daar elektriese komberse, lugversorging, haardroërs, digitale kluise en skoon linne en handdoeke.
Al die Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en 'n bababed en -stoel kan voorsien word. Gaste kan Avemore Le Verger in die Devonvallei besoek om te swem of te braai.
Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër en 'n Nespresso-masjien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en WiFi in. Gaste kan hul eie profiel gebruik om Netflix te kyk.
Daar is 'n gasstoof wat gaste tydens beurtkrag kan gebruik.
'n Lys van wonderlike wynplase en restaurante is op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 107
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore Jan Cats 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap