Avemore at Vredehof 2
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avemore at Vredehof 2 is in die pragtige Stellenbosch naby die Hoër Meisieskool Bloemhof geleë. Die dorp is veral vir sy wingerde, kosmarkies, wyntoere, stap- en fietsryroetes en restaurante bekend. Hierdie verblyf is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat verblyf uit die bedrywige middedorp soek.
Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus.
Ander geriewe sluit 'n ruim sitarea, lugversorging, linne en handdoeke, 'n kluis, haardroër, 'n elektriese kombers en gratis WiFi in. Daar is ook 'n privaat spasie in die klein tuin met 'n Weber-braai, sonstoele en 'n klein toesluitbare stoorkamer sou gaste met hul fiets kom.
Slaapplek
’n Bespreking by Avemore at Vredehof 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 105
Jaar gelys 13
Ligging
- Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore at Vredehof 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom