Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Jan Cats 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 895 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Jan Cats 2 is in die ou historiese kwartier van Stellenbosch geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in die hartjie van die historiese Stellenbosch.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die slaapkamers is smaakvol versier en het elektriese komberse, haardroërs, 'n sluitbare kluis en lugversorging. 'n Bababedjie, -stoeltjie of -bad kan op versoek gereël word.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien/tuimeldroër en 'n Nespresso-masjien toegerus. Die leefarea beskik oor pragtige dekor en meubels. Die sitarea het gemaklike sitplek en deure lei na 'n balkon met buitemeubels. Veilige parkeerplek word vir 1 voertuig voorsien en die gebou het 'n hysbak. Die verblyf het 'n rugsteunkragstelel.

Benewens winkels en restaurante is Avemore at Jan Cats ook naby internetkafees, sypaadjiekafees, bistro's, cappuccino- en wynkroeë, asook die Eikestad Mall en die Universiteit Stellenbosch. 'n Lys van wonderlike wynplase en restaurante kan met gaste gedeel word indien hulle wynplase wil besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Jan Cats 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Avemore Jan Cats 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Ligging

  • Hoek van Kerk- en Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Jan Cats 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringa-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783339c3af2c1c961fe5f3b7f7dd4cdb650240b7d44a2a1a1eff466452bfc3fca2622da488915277e2e0dad2b3c7d609f62c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 895 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937773 18.861778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem