Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Lagratitude No 6

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Avemore Lagratitude No 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rachel M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel M
Saam met vriende

La Gratitude was 'n nuttige basis vanwaar ons die sentrale dorp maklik kon bereik.

Die ruim leefarea bied aan die hele groep geleentheid om deel te neem aan gesamentlike aktiwiteite, net jammer dat die eenheid nie voldoende toegerus is om die gereelde kragonderbrekings te hanteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap Rachel, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons het in al ons eenhede beurkrag gloeilampies asook 'n gasstoof in Lagratitude asook ups vir wifi, ek maak gou seker hoekom jy noem dit nie gewerk het nie. Ons sien sommer baie uit om julle te verwelkom met julle volgende besoek in Stellies, ons het dit baie geniet om julle te verwelkom. Mooi dag en groete.

Avemore Lagratitude No 6
Lethabo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo M
Saam met vriende

Quick and easy.

Very nice place and was in a really good area right by all the restaurants in the street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer

Thank you for the review Lethabo, we loved hosting you. All the best, Avemore apartments.

Avemore Lagratitude No 6
Belinda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T
Saam met vriende

Uiters vriendelike en behulpsame kommunikasie.

Ideale ligging. Pragtig toegerus. Waardeer werklik die vriendelike en gasvrye kommunikasie en aanwysings en vinnige reaksie op boodskappe. Avemore is ideaal geleë, stapafstand vanaf restaurante en winkelsentrums. Eenheid is gerieflik en stylvol toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap Belinda,
Ons het dit baie geniet om julle te verwelkom.
Stellenbosch is so spesiaal, met so baie om te ervaar. Avemore bestaan uit dertien eenhede, ons sal julle enige tyd weer huisves met jul volgende besoeke.
Baie groete en lekker naweek

Avemore Lagratitude No 6
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 97, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ZWIzY2FlLTFhMTctNGVlOS04YzhiLWI5ODQ4YzVkZTUyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 97 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939304586328 18.858062041665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem