Avemore Mareba Court No 9
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 790R2 372 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Avemore Mareba Court No 9 is in die middel van die geskiedkundige Stellebosch geleë. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers, trou-gaste, ouers wat kinders by die universiteit besoek, of ouers wat sport by Paul Roos Gimnasium of Coetzenburg-atletiekstadion kom kyk, net 550 m van die woonstel af. Daar is ook 'n omsetter wat rugsteunkrag bied, maar dit ondersteun nie die stoof en oond nie. Daar is 'n gasstofie.
Die privaat selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers met lugversorging wat slaapplek vir 4 gaste het. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens, kluise, haardroërs, elektriese komberse, wit linne en handdoeke. Die eenheid het ook 2 badkamers met storte.
Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in, en kyk oor die oopplan-eetarea en -sitarea uit.
Ander geriewe sluit 'n satelliet-TV, waar gaste met hulle eie aanmeldbesonderhede by Netflix kan inteken, WiFi, onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, 'n privaat binnehof en 'n braai-area in. Gaste het ook toegang tot 'n swembad by Le Verger.
Doendinge in die area sluit perdry, wynproe, wildkyk, begeleide staptoere, swem, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by Avemore Mareba Court No 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 105
Jaar gelys 13
Ligging
- Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore Mareba Court No 9 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom