LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore Wag 'n Bietjie No 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michael Albertus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Die woonstel was 'n heerlike lafenis om na terug te keer na 'n besige dag. Die woonstelletjie, op grondvlak, was 'n uitstekende ontdekking; slegs 'n paar blokke se loop van Bloemhof en Paul Roos skole af. Die uitsig is op 'n parkie en nie 'n besige straat nie wat mens geleentheid gee om weg te kom van die besige straatkafeelewe. Die eenheid self is onberispelik skoon en goed toegerus. Die personeel was behulpsaam, vriendelik en flink, 'n plesier om mee te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Dankie vir jou mooi boodskap, ons is bly julle het ons plekkie geniet. Ons sien sommer baie uit daarna om julle by enige een van ons Avemore eenhede te verwelkom met jul volgende Stellies kuiers. Baie groete van ons span.

Lara R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Beautiful, clean, nice location and wonderful hosts. We had a lovely stay and felt very welcome. Very neat and clean. In the centre of Stellenbosch. Apartment well-equipped and attentive response from hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
So happy you loved your stay, we look forward to welcoming you back. Thank you for your kind review.

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gesellig, skoon, gemaklik. Heerlik gebly, pragtige en skoon verblyf en baie goeie ligging. Sal vir seker weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
So bly jy het lekker gekuier, Johan. Baie dankie vir jou mooi boodskap. Julle is altyd welkom by enige een van ons Avemore plekke in Stellies. Baie groete van ons span.

Rene P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Very good. We had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Thank you, Rene. We enjoyed hosting you, and we look forward to welcoming you back.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Hi Nalani, so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie vir jou boodskap. Ons sal iemand kry om na die stort deur om te sien, asook die venster. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Baie groete uit Stellies. Ons hoop julle kom sommer gou weer 'n draai maak. Die Avemore span

Jenny W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Excellent. We had a wonderful stay. Very neat, safe and within walking distance from restaurants, coffee shops and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Thank you for your kind review. We are really happy you loved your stay and can't wait to welcome you back. Take care.

Rene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very good. Better than expected and very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
So happy you loved your stay, Rene. Thank you for your very kind review. You are always welcome back at any one of our Avemore properties on all your next visits.

Zieldre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Cute comfortable apartment stay. Perfect apartment in the heart of Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
So happy you loved your stay, Zieldre! We look forward to welcoming you back at any one of our Avemore apartments on all your future visits. Really appreciate your kind review. Take care until your next visit.

Debbie B
Lang verblyf
4.6
Mrt 2025

Uitstekende ligging. Baie lekker hier gebly. Die woonstel is ideaal geleë om Stellenbosch te voet te verken. Ek het baie veilig hier gevoel. Die bed en beddegoed was van goeie gehalte. Die enigste wat ek gemis het, was 'n kantgordyn in die voorste slaapkamer vir privaatheid, asook net meer as een pot wat 'n deksel het vir kook. Verder was die kombuis baie goed toegerus en ons het 'n baie aangename verblyf hier gehad. Sal definitief hierdie verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Baie dankie dat julle oulike gaste was, julle is altyd welkom terug by enige een van ons Avemore plekke in Stellies. Ek vra ons span om te kyk wat het van die potte geword, daar behoort 'n hele stel te wees. Is lekker om te hoor julle kon die dorp geniet en oral rondstap. Baie groete, tot jul volgende kuier.

Elvera C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2025

Huis weg van jou wie huis. Ja, dit was sentraal en loopafstand van heerlike restaurante. Die gasheer was ook altyd beskikbaar indien ons probleme ervaar het. Die apartment het alles gehad wat mens benodig vir 'n kuier weg van huis af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom, Elvera. Dankie vir jou resensie. Baie groete van ons span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherice Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 141

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 971
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 971
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 971
per nag (plek vir 4)
Bespreek

112 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8df097fca518d5a9fa8438e388e60fc28b44dde4bc4f67a19948e36e31b2b97606be86e9435204528e6e3a260c274bb668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 971 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 112 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.939097062092 18.857570860119

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang