Aviento
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dewald Crous Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Mercia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie gasvry.
Kevin S - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Piet T - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel en skoon en netjies.
Marilyn S - Jul 2023
Algehele gradering
Warm hospitality.
Emmerentia Z - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en vriendelike diens.
Noreen W - Jan 2023
Algehele gradering
Clean and friendly environment.
Hannes V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en verblyf.
Bianca K - Des 2022
Algehele gradering
Brilliant stay.
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly, baie gasvry, heerlike ontbyt.
Hendrik S - Sep 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë, rustige area.
Thomas C - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde.
Hennie D - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Wilanie G - Des 2020
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Anton L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustige omgewing.
Frederick K - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Marthine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Letitia V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Aviento se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê.
Kom gerus weer.
Annerene L - Des 2018
Algehele gradering
Aviento is skoon, oulike dekor en die liefste gasvrou.
Aviento se terugvoer
Ons het so lekker gesels. Kom kuier asb. weer.
Pieter H - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Aviento se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Het gevoel soos ou vriende! Ons sien uit na jul volgende kuiertjie!
Phillip V - Okt 2018
Algehele gradering
The best place to stay over when in the area.
Albert K - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderful stay.
Lezani M - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Dolf H - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Aviento se terugvoer
Baie dankie vir julle vertroue in ons, volgende keer drink ons lekker koffie!
Annelie B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie oulike verblyf in 'n pragtige dorpie!
Evonne N - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing.
Lynn L - Apr 2018
Algehele gradering
Dit voel soos 'n eregas.
Rico K - Feb 2018
Algehele gradering
Ons eerste keer daar en baie stil en netjies.
Wikus C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie verwelkoming, omgee diens, vriendelikheid, behulpsaam.
Frans Hendrik (henk) B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anne D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jannie F - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Aviento se terugvoer
Dankie Jannie. Dit was 'n plesier om julle Aviento te ontvang!!
Kiewiet S - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Aviento se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Christina. Dit was aangenaam om julle hier by Aviénto te ontvang.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap