LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avond Rust Guest House | LekkeSlaap
+24

Avond Rust Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Avond Rust Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ina L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase. Perfek en gerieflik. Vriendelike, behulpsame eienaars. Geen klagtes!

Die tuin is 'n lushof. Die ideale rusplek vir mense wat hou van tuinmaak. Daar is baie water in Upington.

Avond Rust Guest House's terugvoer

Baie dankie Ina!!
Tot weer siens!!

Avond Rust Guest House
Hennie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie D
Besigheidsreis

Het nie die kamer gekry wat bespreek of betaal was nie. Die kamer het ook gelyk soos "last resort kamer".

Moes ongelukkig na Kimberley vertrek weens werksomstandighede en swak informasie ontvang. Het geen goeie gesindheid ontvang nadat teveel betaal is nie. Gelukkig net die helfte betaal as deposito wat ver te veel was vir die kamer wat ek in was.

Avond Rust Guest House's terugvoer

Hello Hennie,
Baie dankie vir jou terugvoer!
Ons kan ongelukkig nie terug betalings doen vir op die nippertjie kanssellasies nie. Soos jy tereg sê was dit weens jou werksomstandighede en swak informasie van hulle kant. Ek is jammer daaroor!!
Kamer nr 4 is beslis een van my mooiste kamers waarvoor ek gewoonlik baie komplimente kry.
Hennie, ek ontvang jou graag weer, dan gesels ons oor 'n koppie koffie en jou ontbyt is op my!
Groete.
Rika

Avond Rust Guest House
Jh V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat room but the outside very untidy.

The room is neat but the outside is full of leaves, sweep in the corner of our room and the whole place full of dog poo, not nice and the parking also not very accessible for parking, very small.

Avond Rust Guest House's terugvoer

Thank you for your review, please be sure that we always try to strife to give our guests the utmost best!!
You can remember that you arrive very tired and we spoke about the wind (that I have no control of) blew for several days all over SA!
Yes, we have dogs, dogs that protect our and your property in this times of SA. We are a child and dog friendly guests house, we are staying on the premise, with two kids who love dogs, and when you arrive, tired and (I try to understand that after a long drive) my son was busy picking up our new puppy's poo. We apologized several times for that. Maybe your type of accommodation is a hotel and not a Guest House! If you look at all our other reviews you will see that you are the one and only guest complaining!
I promise trying to be better. Be safe.

Avond Rust Guest House
Ina D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs.

Gerieflike, ruim eenheid. Maklik bereikbare plek, hartlike ontvangs en 'n baie gerieflike eenheid. Ons het baie lekker gebly.

Pietro P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietro P
Enkelreisiger

Ontspannend en 'n lus vir die oog.

Rika is gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Ek wens ek kon meer tyd by gastehuis spandeer om die mooi van die tuin en swembad te geniet. Moet nie jou swembroek vergeet as jy in die somermaande hier oornag. Die gastehuis is geskik vir die sakereisiger of vir 'n gesin.

Elize O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verblyf in skoon, ruim en rustige omgewing.

Ons was vriendelik ontvang en kon lekker ontspan na ’ lang warm dag se reis. Heerlik geswem en rondgestap in ’n mooi groot tuin. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal weer by Avond Rust oorbly as ons in Upington is. Die parkeerplek was veilig maar bietjie knap met ons groot voertuig en sleepwa.

Petra S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties met 'n vriendelike verwelkoming.

Was so aangenaam dat ons vriende ook daar oorgeslaap het 4 dae later.

Madelein V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, behulpsaam en vriendelik.

Baie aangename verblyf. Mooi en netjies, vriendelike ontvangs, baie behulpsaam en veilig. Sal definitief weer van die gasvryheid gebruik maak.

Annalize L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize L
Gesin met klein kinders

Lekker skoon, rustig en mooi!

Pragtige, rustige en ruim kamers! Sal definitief vir gesinne aanbeveel!

Cornel V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Hier bly ek weer!

Goed geleë, lekker groot en gerieflike kamers met eie ingang. Vyfster-gasvryheid, baie dankie.

Liandi S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf, rustig en ideaal vir 'n aand se rus in Upington.

Ons was vriendelik verwelkom en het heerlik geslaap in 'n baie netjiese, groot en skoon kamer. Dit was perfek en het alles gehad wat ons benodig het, selfs lekker beskuit. Baie dankie, ons sal Avond Rust gastehuis beslis aanbeveel.

Gerhard L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met vriende

Heerlik en classy.

Buitengewone persoonlike sorg deur eienaars.

Marina Venter V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina Venter V
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang.

Ons het moeg uit Namibië hier aangekom. Ons is vreeslik vriendelik ontvang en Rika het moeite gedoen om vir ons n pizza te bestel. Verblyf is goed, skoon en baie gerieflik.

John Jjl P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Jjl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse bederf!

Ons was heerlik bederf met gasvryheid en smaakvolle dekor! Ons sou graag langer hier wou kuier! Baie dankie!

Carel Van Der Merwe V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel Van Der Merwe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Netjies en gerieflik.

Douw K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw K
Saam met vriende

Dit was baie goed.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal weer Avond Rust Guest House gebruik as ons in Upington moet oorslaap.

Lizette K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K
Besigheidsreis

Hemels!

Van die begin af was hulle gasvry en tegemoetkomend. Ons kon eers laat die aand inklok en hulle het geen probleem gehad nie. Hulle is sowaar ons tipe mense en dit was heerlik om daar oor te bly. Ek sal dit beslis aan almal aanbeveel en ek gaan volgende keer definitief weer soontoe!

Marinda T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker om daar oor te slaap en die volgende oggend ontbyt te kry voordat ons weer verder gereis het.

Baie, baie dankie vir die vriendelikheid. Ons sal beslis weer kom kuier wanneer ons weer daardie kant toe kom. Ons maak weer so oor 'n paar jaar. Gaan beslis vir ons vriende vertel.

Schalk V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Saam met vriende

Uitstekend!

Diens uit die boonste rakke!

Avond Rust Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Avond Rust Guest House
Wilna T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna T
Saam met vriende

Bouwerk.

Die gastehuis is besig met bouwerk wat nie uitgewys is tydens bespreking nie.

Elise E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Benewens die negatiewe puntjies was dit heel aangenaam.

Pragtige, rustige tuin. Kamers is mooi. Besonderse skilderye. Eienares het nie reageer op oproepe en SMS voor ons aankoms wat stresvol was. Kamers is mooi getooi, maar badkamermure is gemuf en kaste was stowwerig. Daar is ook geen toerismebrosjures beskikbaar nie.

Johan Z - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Z
Saam met vriende

Alles was perfek.

Sien die sterre hieronder.

Marietjie M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike eenheid, skoon en goed toegerus, pragtige omgewing, lieflike tuin en swembad.

Ons sal Avondrust beslis aanbeveel en self weer daar tuisgaan.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultstraat 38, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZjg5Nzg3LWY5YjgtNDBiNi1hODJjLWQ0NjJlN2UxZWY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 38 Bult Street Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.45188 21.25381
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!