Somerstrand Akkommodasie by Avonmouth Crescent | LekkeSlaap
+13

Avonmouth Crescent

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Avonmouth Crescent
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Siphokazi M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siphokazi M
Saam met vriende

Warm welcome. Clean and very beautiful.

Pieter is the best. Punctual and very welcoming. Nice neighbourhood, quite, safe and very neat. Would recommend the place to anyone. Had a lovely stay.

Katleho M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katleho M
Saam met vriende

The place we stayed at was nice and comfortable, but had a few glitches.

Rooms weren't cleaned on the second day and we were told they would be. There is a dog in the yard that we were not aware of. Pieter had a problem with the time/pitch of our normal voices so he constantly told us to keep it low. When we had to leave, we almost didn't get our deposit. On the good side, we had a comfortable stay.

Lynette H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Heerlik!

Gasheer en gasvrou is aangegaan en baie vriendelik. Gaan uit hulle pad uit om gaste te help.

Cindy R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy R
Besigheidsreis

Baie aangenaam, mooi skoon vertrekke.

Lekker warm storte met goeie druk. Die beddens was gemaklik met koffie ens. beskikbaar.

Brenda-lynn N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Brenda-lynn N
Saam met vriende

Rustig.

Die kombuis beskikbaar is heeltemal te ver weg en nie maklik bereikbaar nie en mens moet deel met ander gaste, dit veroorsaak dat mens nie die kombuis wil gebruik nie en onnodig geld bestee om eerder uit te gaan. Badkamers is dated.

Charlotte R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte R
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly. Sal in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Beveel die gastehuis beslis aan.

Tersia S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam. Het nog nog nooit so lekker gekuier nie. Die woonplek is skoon en netjies en goed ingerig.

Sharon M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Enkelreisiger

Wonderful.

I enjoyed my stay at Avonmouth. The place was clean and safe. Thank you very much for your hospitality.

Seamus S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seamus S
Enkelreisiger

Uitstekende gasvryheid.

Lieflike plek, baie gasvry. Uitstekende waarde en persoonlike diens!

Emily M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily M
Gesin met tieners

Vriendelikheid , netheid, gemaklikheid.

Ons het baie tuis gevoel. Gasheer en gade was baie vriendelik en het moeite gedoen om laat wakker te wees om ons te ontvang. Baie dankie.

Brenda-lynn N - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Brenda-lynn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil.

Al wat nie vir ons gewerk het nie is dat ons die kombuis moes deel met ander gaste en dit was baie ver van die kamers af.

Michelle V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Enkelreisiger

Baie rustig en privaat.

Verblyf baie lekker. Staat parkering was kommerwekkend, maar was veilig.

Lizanne D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D
Enkelreisiger

Die rustigste tyd wat my siel ooit beleef het.

Die gastehuis is net ver genoeg van die besigheid van die strate af, maar naby genoeg om see toe en Boardwalk toe te stap. Die eienaars is vriendelik. Die kamers is ruim en verskriklik skoon. My volgende naweek weg is weer bespreek. Dis my nuwe tweede huis. Wonderlike plek!

Russell N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell N
Enkelreisiger

Great service, friendly hosts, neat and clean.

I enjoyed my stay in a great location.

Colleen M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoy my stay and really had an amazing time.

It was an amazing experience. I was satisfied with everythng. I had fun and piece of mind at the same time. I really enjoyed my stay. The people were very welcoming. I would definitely recommend Avonmouth Crescent to friends and family members.

Edmund J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edmund J
Enkelreisiger

Uitstekend!

Sien die sterre.

Jack D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasent stay!

Please see the stars.

Darnel D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darnel D
Besigheidsreis

Owner was helpful and the place is worth it for what you pay.

The owner was very helpful and friendly and went out his way to let us feel at home. It's not a 5 star hotel, but for what you pay, it is definitely worth it. It's clean and that's all that's counts for me.

Chantelle C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle C
Gesin met klein kinders

Close to beach front and casino

Conveniently situated. TV channels only SABC. Not ideal for younger children.

Wilmore D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wilmore D
Saam met vriende

Ek sal nie die verblyf aanraai vir enigiemand nie en ek sal weer 'n voet daar sit nie.

Ek wag nog steeds vir terugvoering vanaf die eienaar i.v.m versekeringseise. Dit was 'n onaangename ervaring, met ons aankoms het die eienaar vir my gesê hy het nie die geld gekry wat ek in sy rekening betaal het nie. Nadat ek saam met hom gekyk het, het hy die betaling gekry, maar dit het my soos 'n skelm laat voel. Daar was ingebreek in die kamer waar ons geslaap het en ons moes 3 dae op die grond op 'n matras slaap. Die eienaar het op 'n stadium gedreig dat ons maar liewer moet gaan, omdat ons musiek geluister het wat glad nie hard was nie en die reëling was dat alles stil moet wees.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avonmouth-singel 30, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGYxNWQ2LTA4ZDMtNGQ4NC05MGFjLTk3ODVlMTk1Y2Y4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 30 Avonmouth Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.990891830149 25.654847208073
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za