Kuruman Akkommodasie by Azalea Guest House | LekkeSlaap
+12
+12

Azalea Guest House

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azalea-straat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Azalea Gastehuis is geleë in 'n stil buurt in Kuruman met maklike toegang tot Botswana, Namibië, die Richtersveld, die Augrabiese Watervalle en die Kgalagadi Transfrontier Nasionale Park.

Die gastehuis het 2 dubbelkamers en 4 kamers met 2 enkelbeddens in elk. Alle kamers is en suite met lugversorging, 'n yskassie, 'n lessenaar en 'n TV met DStv asook verwarmers vir die winter. Elke kamer het veilige parkeerplek en sy eie privaat ingang wat oopmaak op 'n veranda.

Die grasdak-lapa het gemaklike stoele en 'n kaggel met 'n braai-area. 'n Heerlike ontbyt word daagliks bedien. Middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Azalea Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Azalea-straat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Azalea Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azalea-straat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYTk5NDY2LTBiNjAtNDUyNi1iNjM3LWFlNTA3ODE3YzJkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 12 Azalea Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.440977369319 23.431686271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za