LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aziza Gastehuis | LekkeSlaap
+29

Aziza Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Aziza Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ilse G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ilse G
Saam met eggenoot / lewensmaat

No staff on premises in evenings.

We unfortunately have had a terrible experience with Aziza Guest house. We were informed we were only guests at guesthouse for the evening and there will be no supervisory staff at the premises for the rest of day after we booked in until next morning. We had a power failure after 22:00, and both contact numbers given to us to contact should we need assistance was unreachable. The guesthouse was not honest on their services and facilities on the website.

Aziza Gastehuis's terugvoer

Hi Ilse,
Yes, it is unfortunate that you had a terrible experience at Aziza Guesthouse. It was a turn of events that could have been prevented and we value your honest feedback. We did try to remedy your situation once we were aware of it, but no excuses, we own it and are making every attempt to ensure that no other guest goes through your experience.
Once again, apologies for the discomfort you suffered.

Aziza Gastehuis
Maritza G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza G
Gesin met klein kinders

Veilig, stil en naby die plekke waar ons moes wees.

Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap!

Lanti V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lanti V

Baie gasvrye gastehuis met huislike atmosfeer. Baie dankie.

In 'n baie stil en sentraal area van George geleë. Netjiese en skoon kamers. Heerlike ontbyt en baie gasvry. Uit warm water gehardloop met die geyser, maar weet hulle sou met "upgrades" begin. Baie dankie, heerlike aand gehad.

Div D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D
Enkelreisiger

Fantasties!

Ek sal dit definitief aanbeveel vir vriende. Dit het gevoel soos my 2de huis weg van die huis af! Skoon, netjies en smaaklik gemeubileer. Die personeel was baie gasvry en my baie op my gemak laat voel.

Hettie E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed.

Eerste inwoners van nuwe kamer. Paar goedjies het nog gekort. MAAR dit was baie netjies en goed.

Miempie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miempie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Netjies en skoon en ons het lekker gebly.

Lina V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, behulpsame personeel. Netjies en veilig.

Goeie verblyfervaring met vriendelike diens. Gesellige, en lekker ontbyt. Beveel dit met vrymoedigheid aan. Van den Bergs, Karoo.

Jan En Dalien V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan En Dalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en effektiewe diens in 'n pragtige, rustige omgewing!

Ons het baie lekker gebly in hierdie pragtige, ruim en netjiese huis met sy vriendelike, behulpsame en knap bestuurder en personeel. Ons sal te enige tyd vir vriende en familie aanbeveel om hier oor te bly. Om in die rustigheid van die pragtige, veilige omgewing te verkeer is 'n lafenis.

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 5a, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOWVjNzE1LWRjYjItNDYwMS04YzBlLWUzMGMzNWQwODgxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5a Wright Street Camphersdrift 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.949167347347 22.460512518883
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!