Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Azura Sleep Studio
- Selfsorg
- Azura Sleep Rustic
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat die slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat bespreek het toegelaat word. Gaste sal finansieël verantwoordelik gehou word indien daar enige ekstra gaste of besoekers is wat nie op die bespreking aangedui is of met ons gereël is nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is streng binnenshuis verbode maar daar is 'n aangewese rookarea op die stoep.
Ontbyt (R150.00) en aandete (R250.00) is op versoek beskikbaar en moet vooraf bestel word.
Lugversorging is beskikbaar teen R100.00 per dag ekstra as opsioneel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Ronelle Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang