Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 213

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Azure 213
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thelma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Host was baie vriendelik en die verblyf was regtig 5-ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is ongelooflik!

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel H
Gesin met klein kinders

Fantastiese akkommodasie. Mooi ruim, netjies en skoon en baie goed toegerus. Als wat mens nodig het en meer. Die woonstel is lekker sentraal naby winkels en die strand en 'n bonus was om elke oggend Tafelberg te kon sien. Sal vir seker weer en weer terugkom.

Als was perfek. Die woonstel is lekker groot en ruim. Ons het so lekker gekuier het sommer 'n paar dae langer gebly as beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en veilig.

Cecilia het ons net voor 20:00 by eenheid ontmoet en al was dit laat, was alles perfek vir ons en is ons baie vriendelik gegroet. Sal beslis weer van eenheid gebruik maak en enige iemand aanbeveel waar ek kan. Ons het baie lekker gebly en wens dit kon langer wees. Definitief 5 ster verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nantes K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantes K
Gesin met tieners

It's a beautiful place and will definitely book it when I visit Cape Town.

The place is nice and the price is reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne G
Gesin met klein kinders

Amazing.

Amazing stay! Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Besigheidsreis

The best place that I have stayed at in Big Bay!

What a lovely place Stephan has. I am personally a lover of the finer things in life and I definitely enjoyed my stay at his place. Expect another booking from me again next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Gesin met klein kinders

Fantastiese woonstel met 'n see- en berguitsig.

Fantastiese woonstel met 'n see- en berguitsig. Winkels, restaurante en strand - alles 'n kruising oor die pad. Woonstel het 'n inverter, so geen load shedding nie, wat deesdae 'n seldsame vonds is. Pragtig gemeubileer met 'n super gemaklike bed! Gasheer baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Sal weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally M
Saam met vriende

Baie mooi plek. Great uitsig. Goed toegerus.

Die plek is pragtig met 'n baie mooi uitsig oor die see en berg skuins vanaf die balkon. Ongelukkig het die opsiener nie aan die verwagting voldoen nie en die gebrek aan aandag was duidelik bevoorbeeld geen toilet papier in die bad kamers nie, items wat onderhoud benodig, messegoed wat nie mooi skoon was nie. Die eienaar sal goed doen om vir hom 'n betroubare agent aan te stel om na sy plek om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Azure 213 se terugvoer

Dankie, ons waardeer jou terugvoer.

Ons is bly dat jy ons pragtige woonstel en die wonderlike uitsig kon geniet, maar ons is teleurgesteld met die oorsig en het dit opgeneem met ons agent wat aan die instandhouding toegewys is om te voorkom dat dit ooit weer gebeur.

Azure 213
Vanaf R1 375
R1 375 R1 238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 375
R1 375 R1 238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 375
R1 375 R1 238
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34426f28c5d3d7319a4d6faa1ddcaaf012da97410073c5341846599bb4cf4268eaf5444575a7e22173004d4965c78d35cd79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 375 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Otto Du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.79175664001 18.459458307345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem