B My Guest
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B my Guest is die antwoord vir reisigers wat op soek is na bekostigbare akkommodasie sonder om gemak prys te gee. Aangesien dit gerieflik 2 km vanaf die middedorp en loopafstand na die Lagoon Walkway geleë is, is B my Guest 'n ideale plek van waar dié prima toeristebestemming met alles wat dit bied, verken kan word.
Die gastehuis bied 8 kothuise wat uitkyk oor die gemeenskaplike tuin met 'n swembad. Al die kothuise is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n skeepstylkombuisie met 'n yskassie en 'n stoof. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Alle kamers het 'n daaglikse, basiese skoonmaakdiens.
'n Rugsteunkragstelsel sal die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag aan hou.
Sommige eenhede hul eie privaat omheinde tuinarea met uitsigte deur die bome oor die strandmeer, individuele braaie en patio-meubels. Parkeerplek op die perseel word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 358
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink B My Guest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Upper Old Place Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom