Point Waterfront Akkommodasie by B16 Point Bastille | LekkeSlaap
+9

B16 Point Bastille

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 23, B16 Point Bastille, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

B16 Point Bastille bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in die Point Bastille-kompleks in Durban se Point Waterfront. Point Bastille is net 1,3 km vanaf uShaka Marine World met sy strande, winkels, restaurante, waterpark en akwarium.

Die woonstel het lugversorging, 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n sitarea met 'n TV en 'n DVD-speler, asook 'n etenstafel en stoele. Die woonstel het gratis WiFi.

Die balkon spog met uitsig oor die strandmeer en tuin. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit Mini Town, Suncoast Casino and Entertainment, Moses Mabhida Stadion en Durban se strandfront in.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Signal-weg 23, B16 Point Bastille, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 23, B16 Point Bastille, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtn7UI3tBRmmkwmOmrz6bIxCxofcwlRIkkzbgwf1BzadsTYCBnC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 6) 23 Signal Road B16 Point Bastille 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.870808125811 31.051057717722
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za