Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baardbos Private Game Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rové Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Baardbos Private Game Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Christo B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede vir jou siel.

Dit was stil en rustig, presies wat jy nodig het vir 'n wegbreek van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename avontuur weg van die alledaagse besige lewe.

Lekker gebly en geriewe baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianka M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka M
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek

Ons het Baardbos baie geniet, die swembad was 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannes F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede.

Heerlik af van die deurgetrapte pad. So besig as wat Stilbaai en Jongensfontein in Desember word, so vreedsaam is dit by Baardbos. Die veld is beeldskoon, die blyplek silwerskoon en die rus is heerlik. Ons het geslaap soos klippe. Die geriewe is basies maar steeds goeie waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is bietjie te klein vir 2 mense. As die wind waai dan is dit 'n probleem, dan het jy nie regtig plek om te sit nie.

Die stoep sal half toegemaak moet word vir die wind sodat 'n mens daar kan sit as hy waai. Dit is nie regtig 'n "game reserve" nie, dit is 'n plot met 'n paar zebras en springbokke op. Jy kan nie op die plot rondloop of ry nie, die volstruise kan dalk gevaarlik wees. As die stoep aan een kant en helfte van die voorkant toegemaak word, kan dit werk. As die huisies geskuif word onder die bome in waar die wind still is sal dit baie lekker wees soos die karavaan wat daar staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very, very enjoyable place to visit for peace and quiet while watching the animals.

A great welcome and friendly advice from the owners. Thank you, much appreciated. The cottages are well situated to enjoy the game viewing from the balcony. Plenty of varied game to view close up and others which require walking the farm. We enjoyed it. Other attractions are the lapa under the trees equipped with everything except food for night time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dietlind S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietlind S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Turn off your phone and enjoy the freedom of the bush!

The chalets are simple but incredibly clean and tidy. We had everything we needed for our 3 night stay and were very comfortable. The shower is hot and the water pressure is nice and powerful. If you are looking for a real get away, without the constant distraction of e-mails and phone calls, this is the perfect spot. Enjoy walks, a game drive, braai under the beautiful big sky, take a dip in the pool and just relax. It is not too far to drive to the ocean either. The hosts were absolutely wonderful and very accomodating to any needs we had. Lots of animals to watch and photograph. It was a great retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Gesin met klein kinders

Stilte in die natuur

As jy n plek soek waar niemand jou gaan pla nie, is hierdie die plek vir jou. Die feit dat daar absoluut geen sein is nie gee die nodige wegbreek van tegnologie en gejaag van die lewe. Die huisies is pragtig netjies en skoon. Dit is so lekker om die wild (en ander diere) om jou te sien, ongelukkig het die weer nie saam gespeel vir n wildrit nie, maar hopenlik sal ons weer hier aangaan en kan ons dit dan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te he. Hoop ons sien jul binnekort weer. Groete, Baardbos Private Game Reserve.

Baardbos Private Game Reserve
Sue S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmte, rus, deel van die natuur.

Ons ontvangs was hartlik en baie verwelkomend Alhoewel die huisies klein is, is dit baie goed toegerus en het jy alles wat nodig is. Om gereeld bokke, volstruise en zebras so naby te sien wei, is werklik 'n voorreg. Tot die kleine skilpadjies voel veilig en loop rustig gereeld verby. Ons verblyf daar was regtig 'n aangename tussenpose in 'n deurmekaar buitewêreld en sonder die steurings van selfone en rekenaars 'n waarlike rustyd in die natuur. Baie dankie vir die eienaars vir hierdie stukkie veilige blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te he. Hoop ons sien jul binnekort weer. Groete, Baardbos Private Game Reserve.

Baardbos Private Game Reserve
Armando P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armando P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Geen klagtes nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.
Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te he.
Hoop ons sien jul binnekort weer.

Groete,
Baardbos Private Game Reserve

Baardbos Private Game Reserve
Jeremy M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Loved my time there! Very beautiful, quite and peaceful! Love the braai that goes over the railing and the animals running around!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Skaduwee is bietjie min om in die dag te kuier. So graag vooraf wou weet daar is geen selfoonsein nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik 'n baie mooi plekkie in die natuur.

Baardbos Private Game Reserve is n mooi plek, geleë net buite stilbaai op pad Jongensfontein toe. Dit is beeldskoon met springbokke en ander diere wat wild rondloop. Die uitsig van ons chalet was pragtig. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Hi Lourens,
Baie dankie vir U terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Sal julle baie graag weer wil verwelkom.
Baardbos Groete

Baardbos Private Game Reserve
Sanet M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om wildsbokke van naby af te sien. Baie goeie waarde vir geld.

Ideaal vir 'n wegbreek in die natuur en om wildsbokke van naby af te sien. 'n Lekker, veilige plek om te stap. Skoon, netjiese akkommodasie. Vriendelike, behulpsame bestuurder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Hi Sanet,
Baie dankie vir U terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom.
Baardbos Groete

Baardbos Private Game Reserve
Bridget O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, pretty, peaceful.

Thoroughly enjoyed our stay. It was very quiet and peaceful. Lovely to sit and watch the game wandering around. Enjoyed the game drive. Ideal spot for a weekend getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek, mooi, rustig.

Het ons verblyf terdeë geniet. Dit was baie stil en rustig. Mooi om te sit en kyk hoe die wild ronddwaal. Het die wildrit geniet. Ideale plek vir 'n naweekwegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Dear Bridget,

Thank you for your feedback.

Greetings,
The Baardbos Team

Baardbos Private Game Reserve
Tyrone P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tyrone P
Gesin met klein kinders

Natuur vryheid.

Was lekker om op 'n privaat natuurreservaat te kon kuier en wakker te skrik met wild in die verte. Die wildrit was 'n besonderse ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoering en dat U van ons verblyf gebruik gemaak het. Ons sien uit om U gou weer te verwelkom.
Baardbos Groete

Baardbos Private Game Reserve
Stefanie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stefanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Over priced an bad service.

We stayed there for 7 nights and the unit wasn't cleaned once.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

We apologise for your experience at Baardbos. It is self catering units which was occupied permanently by the guests which made it impossible to clean. I apologize again as this is not the service our other guests experience and we want all our guests to enjoy their stay with us.

Baardbos greetings

Baardbos Private Game Reserve
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Helene O
Saam met vriende

2 days at Baardbos.

We stayed in Baardbos as this was the only available accommodation for our stay in Stilbaai to attend a wedding. The accommodation is very clean, but definitely not suitable for 3 adults. The manager, Hennie, was very friendly and willing to assist. We were looking forward to go on a game drive, but as there was no fixed schedules for game drives we could not fit it in. There is no cell phone signal on the farm and it was therefor difficult to change other appointments to fit in with the random game drives. Our experience would have been more enjoyable, so we recommend that you apply better schedules for your game drives. With the planned improvements this could become a great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Thank you for your feedback and staying with us. We will certainly address the problem with the game drive schedule as recommended. We agree that the accommodation is not suitable for 3 adults. We try to inform the guests by our adverts and is advertised on the website for 2 adults and one child.

Baardbos Greetings.

Baardbos Private Game Reserve
Cathy V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy V

Baie rustig in die mooi natuur.

Die huisies is baie klein maar voldoende vir twee mense. Die uitsig van die huisies is pragtig! Die ligging van Baardbos is goed aangesien dit naby Jongensfontein en Stilbaai is. Die gebrek aan sein forseer 'n mens om met jou omgewing in aanraking te kom. Die daaglikse wildrit is ook baie genotvol. Die huisies is redelik ingerig maar daar is 'n paar goed wat gedoen kan word om dit gemakliker te maak soos plek om klere te hang en 'n rak bokant die bed om goed op te sit. Ons het ons tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baardbos Private Game Reserve se terugvoer

Dankie dat U van ons verblyf gebruik gemaak het. Ons waardeur U terugvoering. Ons het alreed aksie geneem met U rekomendasie. Die berg en hang plek vir klere kasies is alreeds bestel sowel as die berg plek kasies langs die bed. Die verskaffers is alreeds besig met vervaardiging.

Baardbos Groete

Baardbos Private Game Reserve
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleine Jongensfontein Plaas, Langs Hoofstraat, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a190ca1bbad0f1a81ea8178837d079aec39a43eab77dd7674301b1dd0b7ab2a82fd2019fa05757872e361a94fbd3e09a0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm Kleine Jongensfontein Off Main Road 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.394337934682 21.284891200416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem