Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 301

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 4 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 755 R1 492 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bali Hai 301 is ’n opgeknapte gemeubileerde woonstel met lugversorging in ’n kompleks wat na die see front in Westbrook. Die prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat smag na 'n wegbreek na die see waar daar pragtige uitgestrekte strande is.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en ’n balkon met ’n pragtige see-uitsig. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 2 badkamers wat 'n stort, wasbak en toilet het. 'n Bababad is ook beskikbaar.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sessitplek-etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Daar is trappe vanaf die parkeerarea na die grondverdieping en die hysbak. Daar is net 1 parkeerplek.

Die skuifdeure maak oop op 'n beskutte balkon met 'n sitarea en pragtige see-uitsigte. Hier kan gaste die gasbraai gebruik of by die gemeenskaplike swembadarea braai.

Aktiwiteite sluit swem, kajak, lyfplankry, branderplankry, bootritte en bak in die son in. Gaste kan ook die seelewe by die rotspoele verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Bali Hai 301 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Bali Hai 301
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 599

Jaar gelys 9

Ligging

  • North Beach-weg 37, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bali Hai 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R1 755
R1 755 R1 492
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 755
R1 755 R1 492
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e4d5a317d40975e431b0af5faedcbc37a742fa709c9f0433dca575de1da9183dad2688d49676d52647b2d06be47c41d048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 755 nouVanaf R1 492 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.588848497275 31.17204194418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem