Bali in Big Bay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village Woonstelle, Bloubergstrand, 0001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bali in Big Bay is 'n rustige selfsorg-woonstel in die veilige Seaside Village-kompleks in Big Bay en perfek vir vakansiegangers, sowel as sakereisigers. Die woonstel bied 'n Zen-atmosfeer met maklike toegang na restaurante, winkels en besienswaardighede en het die pragtigste sonsondergange wat gaste kan bewonder.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan- en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel en daar is 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eetarea het 'n sessitplek-etenstafel met stoele en die sitarea het sitplek en 'n TV met Netflix. Die sitarea lei ook na 'n balkon. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bali in Big Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 15
Jaar gelys 5
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village Woonstelle, Bloubergstrand, 0001, Wes-Kaap
- Gaste dink Bali in Big Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village Woonstelle, Bloubergstrand, 0001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom