Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballantyne Cross

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal ten minste 14 dae voor die inklokdatum direk aan die eiendomsbestuurder betaal word. Hierdie betaling kan via kredietkaart of EFT gemaak word. Gaste sal tydens die besprekingsproses gekontak word sodat die betaalbesonderherde aangestuur kan word.

Geen funksies en geen studente-, Matric Rage- of groepbesprekings word toegelaat nie. Die huis is slegs vir gesinne geskik.

Rook is streng verbode.

Die huis is nie vir troeteldiere geskik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fairwaylaan 20, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6c81fd3ffa34ad41ca488045c0cd23f8b4dffed23d4af833089ffb1058c0c6f64bdbcb4a3ec4d38329980da3e9e5a934e9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag (plek vir 2) 20 Fairway Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.0814667 23.3672137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem