LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito Bay Ridge | LekkeSlaap
+35

Ballito Bay Ridge

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-singel 53, Eenheid 8, Bay Ridge, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bay Ridge in Ballito is 'n volledig gemeubileerde woonstel en vir selfsorgverblyf toegerus. Dié woonstel is in 'n onberispelike, goedversorgde en veilige tuinkompleks met inheemse plante.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die woonstel is smaakvol gemeubileer wat 'n moderne strandhuis-atmosfeer bied.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die gemaklike sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die sitkamer lei na 'n beskutte patio met buitemeubels en 'n Weber. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad.

Die kompleks is sowat 600 m se stap na Thompson Bay Beach en is sentraal van Salt Rock, Shaka's Rock en Willard Beach in Ballito. Verder is daar baie winkels en restaurante wat loopafstand geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Bay Ridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Ballito Bay Ridge
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Dolfyn-singel 53, Eenheid 8, Bay Ridge, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Bay Ridge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-singel 53, Eenheid 8, Bay Ridge, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506a6b2a696dc373a2c7088a83fedeb228212dec1b1e4827f9528a4ef9968f32bbc531b15ba348fffd2caed278d7e1a34f6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 53 Dolphin Crescent Unit 8, Bay Ridge 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.523310842032 31.222624611946
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!