Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flop Inn

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Harde musiek, partytjies of privaat geleenthede word nie toegelaat nie. Geen geraas of harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Wangedrag en dronkenskap word nie geduld nie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Indien enige van die reëls gebreek word, het die eienaars die reg om gaste te vra om die perseel te verlaat sonder enige terugbetaling.
- Troeteldiere word toegelaat met 'n voorafreëling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a193d85e3f7b4ae5128c99b7b5ae5da38951d1032c9f52d887b2861fc70289ba52ac8609f60fb63d7cbaf69c6a7c284543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 3 Main Road Shakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.512385268391 31.229428158354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem