LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito Hills HL309 | LekkeSlaap
+15

Ballito Hills HL309

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 administrasiefooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat daar 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gelyk aan een aand se verblyf gehef word.

Let asb. daarop dat die sleutels nie oorhandig sal word tensy die volledige betaling ontvang is nie.
Rook is verbode. Toiletpapier, opwasmiddel en swartsakke word met aankoms voorsien.
Linne word voorsien, tensy anders vermeld. Bring asb. eie swem- en strandhanddoeke saam.
Ons aanvaar ongelukkig nie tjeks nie.
Sleutels moet by Ballito.net se hoofkantoor afgehaal word. Hier sal jy aanwysings na jou verblyf ontvang.
Ballito.net behou die reg voor om die verblyf met soortgelyke verblyf te vervang indien die bespreekte eenheid om welke rede ook al nie beskikbaar is nie.
Ballito.net laat nie studentebesprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sonder toesig toe nie. Ballito.net behou die reg voor om enige student weg te wys wat nie deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word nie.
Die maksimum aantal mense wat die eenheid beset mag nie die aantal beddens oorskry nie. Indien daar meer mense is as wat toegelaat word, sal dit lei tot 10% wat per nag bygevoeg word per addisionele gas indien dit vooraf gereël is. Indien dit nie vooraf so gereël word nie, sal die huurders in die geval van oorbesetting uitgesit word en alle gelde wat betaal is, sal verbeur word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

In die geval van 'n kansellasie sal Ballito.net 'n plaasvervangerbespreking probeer vind. Indien ons 'n plaasvervangerbespreking vind, sal daar slegs 'n R550-administrasiefooi gehef word.
As die eenheid egter nie herverhuur kan word nie, sal die volgende kansellasiefooie geld:

Buiteseisoen: Indien die bespreking 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 50%-kansellasiefooi op die volle waarde van die verblyf gehef word en dit is betaalbaar aan Ballito.net. Indien die bespreking 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, is 'n 100%-kansellasiefooi aan Ballito.net betaalbaar.

Mid-seisoen/Hoogseisoen: Indien die bespreking 60 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 50%-kansellasiefooi op die volle waarde van die verblyf gehef word en dit is betaalbaar aan Ballito.net. Indien die bespreking 30 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, is 'n 100%-kansellasiefooi aan Ballito.net betaalbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 3142 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R3 142
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 142
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 142
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan, Ballito Hills Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543d0ca61fdcf1b519b00b2503ebd6d90223d3883c491968fc421d5c382db7c7903f0329e3585741c226388bd4c9b62f3280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 142  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Hills Avenue Ballito Hills Estate 4339 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.523408882356 31.207797293254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!