Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bamboes

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bamboes
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amy C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy C
Saam met vriende

Clean, large, beachy vibe.

Beautiful space and clean. The bedrooms are on the 2nd floor, and the main living space is on the 3rd to take advantage of the view (so make sure you can climb stairs). It is open and bright. Quiet even though it's next to the main road. An easy 2-block walk to Voelklip beach and the cliff path. There are a lot of rules, so it takes reading everything given a couple of times! We didn't particularly like having to deliver the garbage to a place down the road before we left (haven't come across this before). Not an issue for us, but for your information - there are 2 WiFi networks (one normal and one for load shedding), but neither worked on the floor with the bedrooms at any time. The owner was very responsive. The ping pong table is a fun plus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bamboes se terugvoer

Thanks for your review, Amy. Just two important facts I'd like to note. I have stated that I'm on the main street and secondly, it is a rule in Hermanus that you must deliver garbage at the OK Bazaars because we have a significant baboon problem.
I don't provide WiFi on the middle floor. However, you have perfect WiFi upstairs.

Bamboes
Ludwig K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig K
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met 'n lekker kuier vertrek en baie om te doen.

Naby die strand en alles wat jy nodig het. Lizette is 'n great host. Ons het baie lekker gekuier in hul pragtige huis en alles was baie netjies en die huis bied alles wat jy nodig het en meer. Ons sal vir seker weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bamboes se terugvoer

Dankie Ludwig! Kom kuier weer!

Bamboes
Pheobius M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pheobius M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay, beautiful location.

Great location, close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bamboes se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Kom kuier weer.

Bamboes
Johan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en lekker leef huis.

Wonderlike ervaring en beleef van 'n fantastiese ligging, omgewing en geskepte leefruimtes in Bamboes. Die huis leef baie lekker en die uitsig oor die see en berge was asemrowend. Kommunikasie van en met Lizette was voldoende om ons voortdurend ingelig te hou en ek sal die huis verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron W
Saam met vriende

Lieflike en stylvolle huis met al die nodige geriewe.

Die ruim kombuis- en sitkamerarea bo, met 'n heerlike stoep en pragtige uitsigte, is absoluut wonderlik. Lizette, ons gasvrou, was fantasties. Ons sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bamboes se terugvoer

Dankie vir die mooi review. Jy mag maar enige tyd weer kom. Dankie dat my huis so netjies gelos is.

Bamboes
Heinrich L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met vriende

Sien sterre

Lekker vakansie by see met gesin. Huis is goed toegerus en baie goed geleë. Pragtige uitsig vanaf balkon. Loopafstand van Voëlkilp. Sal weer die huis bespreek en kan die huis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bamboes se terugvoer

Dankie Heinrich. Sien jul gou weer.

Bamboes
Lynne A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne A
Gesin met tieners

Ontspannend.

Die huis het alles gebied wat ons nodig gehad het. Lieflike uitsig en stapafstand van die see. Kaggel was ideaal vir die koel winternagte. Lizette was baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bamboes se terugvoer

Dankie Lynn! Kom weer!

Bamboes
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa42227d01a151be875a168fcdc9abb8549e621ac245c6c1053b7fbe352bf15434dc2a185108be22bd37d35a10a163e24ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 19 7th Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.407588811615 19.281698533135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem