Brits Akkommodasie by Bamboo River Lodge | LekkeSlaap
+36
+36

Bamboo River Lodge

Selfsorg
  • Vanaf R909 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 24, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bamboo River Lodge is 'n ontspannende, alkoholvrye lodge aan die oewer van die Krokodilrivier en is gerieflik geleë net 40 km vanaf Pretoria en 63 km vanaf die pragtige Magaliesberg-omgewing af.

Verblyf beskik oor 14 hotelkamers, sowel as 5 slaap-eenhede en 6 slaap-eenhede. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en tee- en koffiemaakgeriewe of 'n kombuisie.

Verder is daar 'n swembad, WiFi, braai-area en veilige parkeerplek. Troeteldiere moet vooraf gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, perdry en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 19 resensies vir Bamboo River Lodge
Netheid
3.1/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.9/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Kareestraat 24, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R909
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Brits Noordwes
Vanaf R909
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R909
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 24, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyNeZyVlvcX1XjZqJx4Van1FtT1GzXayJ02K2mWhLn08wRUZSi4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R909  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 3 24 Karee Street Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.648103322466 27.771007418633
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za