Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bankenveld House Bed and Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Bankenveld House Bed and Breakfast
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine M
Enkelreisiger

Great spot!

Hosts went out of their way to make my stay a good one, most appreciated!

Wayne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Die gasvryheid was baie goed gewees.

Liesl B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liesl B

Meubels en handdoeke verslete. Plek het aandag nodig.

Sal nie weer hier tuis gaan nie. Het 2 kamers bespreek. Die luukse kamer was vir ons 3 volwasse kinders. Additionele bed was nog nie ingedra nie, en kamermat was duidelik nie gesuig nie en leë koeldrankbottel het langs die bed gestaan.

Katrin O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

An amazing accommodation and warm hospitality.

Mia E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia E
Gesin met klein kinders

Kan nie wag om terug te gaan nie!

Fantasties verblyf en vriendelike ontvangs.

Esté A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esté A
Enkelreisiger

My man het sommer lekke gebly en geëet! Baie dankie vir julle gasvryheid.

Sien sterre.

Elvis M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die geld werd.

Baie rustig en stil. Ook goed geleë.

Allison V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison V
Enkelreisiger

Lovely place to stay. Very welcoming.

I enjoyed my time. The location was perfect. The host was very accommodating. Definitely a home away from home. Hope to return soon.

Chris V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Plek met soveel potensiaal.

Ongelukkig was ons gasvrou siek en was die ontbyt nie gereed soos afgespreek nie. Ons moes dus sonder ontbyt ry om ons afspraak (die rede vir ons besoek) na te kom. Op 'n positiewe nood, wil ek graag afsluit deur te sê dat die beddens gesorg het vir 'n lekker slaap geleentheid wat vir enige reisiger belangrik is.

Burgert K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met Bankenveld.

Baie goeie waarde vir geld.

Leone M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time here and Bankenveld was also so friendly, we really enjoyed our stay!

We had a wonderful time.

Lynette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, alles wat nodig was. Heerlike ontbyt. Behulpsaam, vriendelik, 'n weggesteekte juweel. Sal verseker weer daar oorbly.

Grasdak. Pragtige uitsig, voel of ons in die bosveld was. Bad is in die kamer saam met 'n verhitte handdoek reeling. Maar daar is 'n groot skoon stort in die pragtige groot badkamer. Beddegoed en handdoeke was skoon. Groot televisie. Bar-yskas, ketel, mikrogolf, te, mel, suiker, koffie en bekers, asook seep, handeroom en shampoo. Klein stoepie wat 'n pragtige uitsig het. Daar was niks wat fout gevind kon word nie. Baie dankie vir 'n heerlike oornag en ontbyt.

Elriaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie lekker ruim gewees.

Willie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Baie plekke sê hulle is jou huis van die huis af, min voldoen aan daardie aanname. Bankenveld House Bed and Breakfast kan dit rêrig sê. Wat 'n wondelike week het ons nie gehad nie. Lance hulle het ons op die hande gedra. Sal dit vir enige persoon aanbeveel om gebruik te maak van Bankenveld House Bed and Breakfast.

Susan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Gesin met tieners

Mooiste gasheer en gasvrou.

Sal beslis weer daar bespreek.

Johan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, gasvry en spesiaal.

Lance en Elsa is 'n uitnemende gasheer en -vrou! Niks is te veel moeite nie en hulle het ons sommer met 'n onverwagse aandete bederf. Die kamer was ruim en die beddegoed van goeie gehalte. Gaste kan nie anders as om tuis en welkom te voel nie.

Richard H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Richard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik, kan verbeter met verskeidenheid kos.

Niks uitstaande nie, effense opgradering nodig.

Caro B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons is baie vriendelik ontvang en 'n vinnige geselsie deurgewerk, maar ons moes dadelik ry. Ons kamer was pragtig, ruim, skoon en baie gemaklik. Ons hoop om volgende keer langer te bly om nog van die mooi te ervaar.

Ananda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met hulpvaardige en vriendelike gasheer en- vrou.

Aangename verblyf in ruim kamer met alles wat nodig is om gerieflik en gemaklik te bly. Baie dankie.

Bankenveld House Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you. You are most welcome. Only a pleasure in serving you.

Bankenveld House Bed and Breakfast
Gerda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met vriende

'n Juweel, met 'n titseltjie misterie.

Wat 'n aangename verrassing was dit nou. Vandat ons ons eerste treë in die ingangsportaal gevee het is ons met ope arms ontvang. Die plek is netjies en die kamers ontsettend ruim. Jy kry glad nie 'n gevoel dat die mure jou gaan vasdruk nie. Ek en my kollega het elk in 'n luukse kamer gebly want ons het 'n werksfunksie daar naby gehad. Met die gevolg dat ons eers net voor middernag terug was. Die hele plek en perseel het ons as twee vrouens glad nie onveilig laat voel nie en Elsa was so gaaf om vir ons 'n pakkie met peuselhappies te bêre vir in geval ons nog hongerig was. Ontbyt was lekker geurig en warm voorgesit, met 'n heerlike koppie cappucino. Die enigste negatiewe ding wat ek dalk kan noem, is dat die ketel 'n skoonmaak nodig het. Hy is baie aangepak binne en ek het glad nie gemaklik gevoel om koffie in die kamer te maak nie. Maar overall sal ek vir seker weer by hulle inklok as ek blyplek in die area nodig het.

Amelia K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

This was one of the most welcoming stays we have had in years. Their breakfast was mouthwatering. Should I ever visit the area again, they will surely be my first contact.

Bankenveld House Bed and Breakfast se terugvoer

Liewe Amelia,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, ek en Lance waardeer dit regtig verskriklik baie.

Ons sien uit na julle volgende kuier!

Groete
Lance & Elsa

Bankenveld House Bed and Breakfast
Hendriette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendriette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very welcomed arrival with friendly owners and dogs. loved the place.

Just not very happy with the way we departed. No one assisted us when we left and no breakfast arrangements were made. Love the place. Had a comfy bed and enjoyed the coffee in the room.

Bijanca J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Bijanca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Funksies word hier gehou.

Ons het op 'n Saterdagaand oornag. Positief: 1. Goeie ontbyt, maar niks uitstekend nie. 2. Veilige perseel met rustige tuin. 3. Balkon met uitsig was aangenaam, baie vervalle. Negatief: 1. Heeltemal ander kamer as die foto van die kamer wat ons bespreek het. Ek sou nie hierdie kamer bespreek het as ek opregte foto's gewys is nie. 2. Skimmelrige stort het 'n ordentlike skoonmaak nodig. 3. Ou mat met lelike merke, ou meubels, die verf dop af van die muur. 4. Ongelooflik donker en beligting is onvoldoende. 5. Lakens is oud en uitgeput. 6. Daar was 'n 21ste partytjie in die gastehuis onder ons kamer gehou met DJ musiek wat hard gespeel het. Ons was nie vooraf hiervan gewaarsku dat daar 'n funksie sou wees nie. Die musiek is 22:30 sagter gesit nadat ons daaroor gekla het. 7. Ons is met geen luukse items voorsien nie bv. die handdoeke was klein, geen drinkwater in die kamer en die koffiestasie het nie voorraad gehad nie.

Marco V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marco V
Enkelreisiger

My stay was lovely.

I had a lovely stay. The room is spacious and neat. The breakfast was delicious and the owners are friendly. I would recommend Bankenveld House Bed and Breakfast to anyone.

Gloria V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ontbyt was heerlik ─ eienaars is baie baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker gebly sal weer by hul bespreek.

Janet R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet R
Saam met vriende

Heerlik, ontspannend, 'n oase!

Eerste besoek en verblyf in Krugersdorp. Sal beslis weer van hul gebruik maak en enige tyd aanbeveel. Naby die gholfbaan wat ons rede vir verblyf was.

Melanie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens, waarde vir geld.

Die kamer is lekker ruim en gemaklik en die eienaars baie gaaf en hulpvaardig.

Andre F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Besigheidsreis

Pleasant and comfortable.

Very pleasant and comfortable stay close to all, but quiet and relaxing.

Jacques P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Besigheidsreis

Lekker ruim vertrekke.

Veilig en vriendelik.

Andre R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Besigheidsreis

Veilige, billike verblyf.

Sien sterre

Hannes L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bankenveld is baie mooi en rustig en die eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry.

Wonderlikste eienaars wat mens sommer met die intrapslag tuis laat voel. Kamer was ruim en luuks, uitsig vanaf die stoep buite die kamer is baie mooi en dit is so rustig en stil daar. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag en ons sal definitief weer teruggaan soontoe.

Muhammad Bilal M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammad Bilal M
Saam met vriende

Very hospitable, warm and friendly environment.

We had a lovely time at Elsa’s. She is an absolutely delightful host and went out of her way to make us comfortable, including a wonderful breakfast accommodating dietary preferences, which was very much appreciated. The rest of the team are incredibly friendly as well and lovely to chat to. Lots of friendly pets on site for animal lovers! There’s also a private hiking route but unfortunately we didn’t have the time to try it, but no regrets there, as just the stay at the B&B itself was very relaxing and exactly what we were looking for.

Gertjie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie D
Gesin met tieners

Opregte gasvryheid.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was lieflik en baie ruim. Ons moes vroeg vertrek en die gasvrou het vir ons die heerlikste ontbytpakkies voorsien. Sal definitief weer daar slaap as ons in Krugersdorp omgewing is.

Annette G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol

Die gasvryheid was ongelooflik en die omgewing is baie mooi en veilig.

Ilze M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elsa is baie gasvry!

Baie dankie, soos gewoonlik was alles baie netjies en skoon.

Chris-marie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Bosveld gevoel in die stad.

Eienaars is fantastiese mense. Die atmosfeer is baie gemaklik en die plekkie is baie mooi. Ek sou sê hulle hooffokus is op hulle funksies en nie heeltemal die BnB self nie. Maar verder was dit ongelooflik lekker.

Janine G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Enkelreisiger

Vriendelike en warm ontvangs.

Genoegsame beligting in die kamer. Die badkamer vorm deel uit van die kamer. Dubbel-oopvoudeur wat heerlike, vars lug inlaat. Daar is nie lugversorging nie, maar 'n losstaande waaier in die kamer. Ek het nie televisie gekyk nie, sal dus nie kan terugvoering gee oor pakket nie. Baie ruim kamer. Met beurtkag is daar 'n kragopwekker, wat absoluut fantasies is! Vriendelike eienaar en personeel. Die gastehuis pas by die eienaar se flambojante geaardheid! Ek slaap nie baie oor in Krugersdorp nie, maar sal weer teruggaan na Bakenveld.

Matlale M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matlale M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It was a beautiful place.

Anneke L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke L
Saam met vriende

Rustig en vriendelik.

Die ontvangs was warm en vriendelik. Ons is dadelik gehelp as iets gesoek het en die ontbyt is heerlik en so baie.

Maryke D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Saam met vriende

Baie rustig en veilig.

Yolande was so baie vriendelik en het ons heeltyd op ons gemak laat voel. Baie oulike plekkie en baie oulike mensies wat daar werk. Ontbyt was heerlik.

Almari T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari T
Enkelreisiger

Baie netjies en laat mens baie tuis voel. Baie goeie waarde vir jou geld!

Ek sal Bakenveld House Bed and Breakfast enige tyd aanbeveel. Hulle gaan uit hulle pad om mens te akkomodeer, laat mens baie tuis voel. Die plek is baie skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld.

Ernest A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en uiters gasvry.

Baie dankie aan Elsa en Johan wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het, julle is great mense. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Mmanyadi K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmanyadi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

Tranquil environment. Friendly staff. Scrumptious breakfast. Spacious.

Gene C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en die diens puik.

Dit was 'n wonderlike plek met vriendelike diens, sal weer daar bly.

Bernice F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice F
Saam met vriende

Great value for money.

Great value for money. Elsa is a great host and very friendly. It is clean and quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Elsa is 'n goeie gasvrou en baie vriendelik. Dit is skoon en stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dikeledi M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dikeledi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality and the breakfast is amazing.

We had a wonderful experience at the B&B.

Chimén V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimén V

Great place for an overnight stay.

My future mother-in-law and I enjoyed our stay at Bankenveld. The room was beautiful and neat and the breakfast was delicious.

Sonja B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Enkelreisiger

Home from home.

Would recommend this accommodation to friends and family! Felt looked after and safe. Elsa and staff were very helpful. The only negative is that after my first day, the coffee beans ran out and for the remainder of my stay of three days, there was no decent coffee in the mornings. A necessity in my life.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van jou huis af.

Sal die verblyf aan vriende en familie aanbeveel! Woonstel is versorg en veilig. Elsa en die personeel is baie behulpsaam. Die enigste negatiewe punt is that na my eerste dag was die koffiebone op vir die volgende drie dae so daar was nie ordentlike koffie nie. n Noodsaaklikheid in my lewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Audrey F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons gasvrou, Elsa, was fantasties. Ons het ons tydjie baie geniet. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Bankenveld House Bed and Breakfast se terugvoer

Baie baie dankie. Vir jou verskriklike mooi review. Ek waardeer dit so baie. Kom kuier gerus weer, die diens sal altyd van hoogstaande gehalte wees.

Bankenveld House Bed and Breakfast
Johanna P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P
Enkelreisiger

Eienaar baie gasvry.

Vir die prys wat ek betaal het was dit voldoende. Dalk het die kamers 'n bietjie opkikker nodig bv. verf ens.

Helga R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R
Enkelreisiger

Jy sal nie fout maak nie.

Elsa die gasvrou laat jou so tuis voel vandat jy daar aankom. My kamer was skoon en netjies (lekker groot). Haar etes kan ek ook sterk aanbeveel. Elsa doen regtig ekstra moeite en mens voel so tuis daar.

Jane A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely rooms, nice setting, convenient location and friendly host.

We enjoyed our stay at Bankenveld. Our room was beautifully furnished and very comfortable. Elsa is friendly. My only suggestion for improvement would be to ask about dietary requirements and offer alternatives/choices for breakfast.

Renier V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elsa laat mens baie welkom voel! Great omgewing!

Wonderlike toekoms wag op hierdie venue!

Berno D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berno D
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Goeie ligging, vriendelike gasvrou en waarde vir geld.

Bankenveld House Bed and Breakfast se terugvoer

Baie baie dankie Berno, ek waardeer jou positiewe terugvoer! Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!

Bankenveld House Bed and Breakfast
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Beatrice B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice B
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was lekker en die eienaars is gasvry. Ek sal weer daar bly. Die ontbyt was baie heerlik.

Louise T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, romantic getaway.

The decor at Bankenveld House B&B is gorgeous, the hospitality was great, the spa bath so spacious and great for sore muscles. And just relaxing in the fluffy gowns was just what we needed for a quiet break away from our busy family and jobs!

Anelda V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Bankenveld, baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Veral die varsgebakte brood en croissants.

Bankenveld gastehuis was baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang, en het heerlik gebly. Sal definitief weer daar oorbly.

Anél E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anél E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer en groot bad was wonderlik.

Ontbyt heerlik.

Liana P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het al by 'n paar B&B gebly, maar hierdie was by verre die beste ervaring. Sulke gasvryheid kry mens nie maklik nie. Sal definitief weer hier oorslaap as ek in die omgewing is.

Candice V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely Great!

Our experience at Bankenveld House met all my expectations. It was so nice to get away and really relax. I enjoyed the peace and quiet enviroment. The food was out of this world!!!!! Overall it was a great experience and I will go back again. Thank you Karen!

Paulina T - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Great service.

Pitso K - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pitso K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionalism and friendly assistance

It was good stay. Thank you for the warm welcome and the professionalism we received.

Shelley D - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley D
Enkelreisiger

I had a wonderfull, relaxing stay and can highly recommend Bankenveld.

The rooms were lovely, the breakfast was divine. I would not hesitate to stay there again.

Mariëtte P - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte P
Besigheidsreis

Thank you for excellant service!

The food and stay was excellent - will definitely recommend!

Nicole M - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway, was spoilt rotten.

Bankenveld house bed and breakfast was a perfect getaway, we went there for our anniversary and Tienie and Karen really made it very special for us. the food was exceptional and the room was very comfortable and stylish. I do not have one complaint and i will go back in a heartbeat. You feel like you are in the middle of no where and this enables you to take a deep breath and relax. It is a small B&B and this ensure's special attention and privacy.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michaelstraat 5, Chancliff, Krugersdorp, 1751, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4YjNmY2VhLWUxM2YtNDAyZS05ZWY4LTk5MDM2NGNjZDg3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 5 Michael Road Chancliff 1751 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.066006421872 27.792871445417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem