Bare Feet Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Suney D - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Bare Feet Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Martha & Daniel
Jooseph M - Nov 2023
Algehele gradering
Nice place to stay for a couple of days.
Martin A - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Bare Feet Retreat se terugvoer
Hi Martin, baie dankie vir die mooi resensie, was lekker om julle hier te kon hê. Hoop om julle weer te sien.
Groete Martha en Daniel
Chantelle V - Des 2019
Algehele gradering
Baie gelukkig met die verblyf. Baie netjies en skoon plekkie. Ons 2 kinders wil net weer by die wit huisie gaan bly.
Bare Feet Retreat se terugvoer
Hi Chantelle,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Martha en Daniel
Stefanie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutsingel 28, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom