Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Bungalow

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Barefoot Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louisemarie-antoinette S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisemarie-antoinette S
Gesin met tieners

Kosbare "memories" gebou.

Stunning huis met alles wat jy nodig het. Ideaal vir ons. Ons het lekker geslaap. Ook lekker geswem, gebraai en gekuier saam met familie. Kosbare "memories" gebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barefoot Bungalow se terugvoer

Baie dankie Louise, julle is altyd welkom! Baie bly julle het dit geniet en lekker gebly!

Mooi bly!

Groete,

Janene

Barefoot Bungalow
Beryl M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl M
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Volledig toegerus, pynlik netjies en skoon. Alles wat 'n mens kan benodig, word voorsien. Die swembad help met winderige dae vir kinders. Die braai-area is beskut teen wind en weer. WiFi is op 'n UPS so dit werk selfs gedurende loadshedding. Ongelooflik lekker gekuier en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barefoot Bungalow se terugvoer

Hi Beryl, baie dankie vir julle resensie, waardeer baie. Dankie dat julle kom kuier het, super bly julle het dit geniet, julle is enige tyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi bly en groete tuis. Janene

Barefoot Bungalow
Thia B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia B
Saam met vriende

Al die geriewe wat mens nodig het en lekkerste kuierhuis waarna ek beslis sal terugkeer.

Die huis op sig self was die hoogtepunt - lekker oop, vol natuurlike lig met heerlike kuierstoep, gasstoof, wasmasjien en baie goeie kwaliteit afwerkings. Lekker vir die aktiewe persoon met baie fietsryroetes in die omgewing, naby die strandmeer en lekker restaurante. En uitstekende diens en ondersteuning van die gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel en sal vir seker weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barefoot Bungalow se terugvoer

Beste Thia,

Baie dankie vir die resensie, word opreg waardeer!! Ons is so bly julle het Barefoot Bungalow Aston Bay geniet!! Nogmaals dankie vir julle ondersteuning, julle is enige tyd welkom en sal julle verseker as topgaste aanbeveel :)

Sien julle gou weer.

Groete,

Janene
Barefoot Bungalow

Barefoot Bungalow
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummingbird-singel 14, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a0d7f2fd46c9879e9b284ec377af31ba1672345d6e24d4230fde93820ddb04fa425ad865d02f2c0707cdfecb5e15162eeaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 14 Hummingbird Crescent Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.078591 24.904906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem