Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Brand L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekka.
Tertius P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goed, dankie.
Paul S - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, privaat, heerlike koel tuin gemaksone.
Kayleigh K - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Johan T - Nov 2022
Algehele gradering
Bo verwagting, van aankoms tot vertrek was alles net reg.
Madelie K - Nov 2022
Algehele gradering
Rolstoel behoeftes maklik hanteer.
Madry J - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende, intieme plekkie.
Erich E - Jul 2022
Algehele gradering
Diens was baie goed. Sal enige tyd aanbeveel.
Hansie K - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het net blyplek gesoek en dit was goed genoeg vir dit.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
I do apologize, a previous guest did not follow the rules and smoked inside. I blocked my calendar for a week and washed everything, curtains, carpets, cushions, chair covers etc. I have now repeated this process again and also put an air purifier in the flatlet. I had guests over the long weekend and they were very happy, the problem has been solved. This is the first time I had problems with guests not following the rules. Most of my guests leave my place immaculate and for that I am very grateful.
There is a heater in the flatlet and I do put a big warm blanket on the bed when it starts getting cold.
Almae M - Jan 2022
Algehele gradering
Ontevrede.
Chris W - Nov 2021
Algehele gradering
We were very impressed with the unit.
Annelie V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, goed ingerigte plek en baie netjies.
Edwina Liwerne A - Aug 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Colleen S - Apr 2021
Algehele gradering
Our stay was very comfortable and private. Zelda did everything possible to make sure we were happy and accommodated us with everyone of our requests. We will definitely go back there.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Thank you Colleen, lovely to have you here.
Zelda
Riaan T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lee-ann D - Nov 2020
Algehele gradering
Oulike plekkie!
Ladine B - Sep 2020
Algehele gradering
Meer as perfek!
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Baie dankie Ladine. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Elrich E - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Dankie Elrich, Kom gerus weer.
Anik K - Mrt 2020
Algehele gradering
Clean, well laid out, perfect for what we needed. Excellent price for what we received.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, goeie uitleg, perfek vir wat ons nodig gehad het. Uitstekende prys vir wat ons ontvang het.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Thank you Anik, all the very best with your new adventure.
Zelda
Stiaan H - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangenaam en ontspanne.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Dankie Stiaan, kom gerus weer.
Sharon L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie dankie, ons kom weer.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit daarna,
Zelda
Vernon K - Jan 2020
Algehele gradering
. Pleasure.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Thank you Vernon, hope to see you back again soon.
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Baie dankie Johan, sien uit na julle volgende kuier
Pine P - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met goeie beligting, WiFi en duidelik persoonlike aandag aan detail.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het die kuier geniet en ek sien uit na julle volgende kuier.
Christa B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie tevrede met wat ons beleef het.
Gavin S - Apr 2018
Algehele gradering
Awsome.
Nazneen C - Jan 2018
Algehele gradering
Neat, beautiful, clean with amazing service.
Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer
Thank you Nazneen, so glad you enjoyed yourselves.
Guillaume O - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, veilig en presies op die regte plek geleë.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barlinkalaan 28, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom