Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnacle Tree

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Barnacle Tree
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D

Amazing stay.

Very safe and quiet area. We really enjoyed our stay, would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Fantasties 4 jaar gelede, fantasies nou!

Ons het vir jaar gelede in 2019 by hierdie heerlike selfsorg eenheid oorgebly. Nou weer in 2023 en dit is steeds fantasties. Pat is 'n uitstekende gasvrou! Alles wat jy nodig het en die wasmasjien vir langer verblyf is wonderlik. Ons het vir 3 nagte bespreek maar 6 gebly. Dankie Pat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Hi Mara

Dis was lekker om vir julle weer te sien! Altyd aangename gaste, julle doen net jou eie ding :) Hoop om julle eendag weer te sien . Dankie vir hierdie resensie en die ondersteuning van ons besigheid - ek waardeer dit!

Barnacle Tree
Alfred H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred H
Enkelreisiger

Beste verbluf ooit.

Het meer aan gebied as wat ek verwag het. Alles tot my beskiking gehad. Uitstekende gasvryheid. Uitnemende verblyf. Ten volle toegerus. Uiters netjies. Ligging baie goed. Sal weer met graagte terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam N

Good, perfect everything.

Amazing place in a quiet location anytime you can take a walk around shops restaurants etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thank you so much Pamela, for your great review and for coming back to visit Barnacle Tree once again.

We really welcome guests like you. Thanks so much for always leaving the cottage so very neat and tidy, and we hope to see you again!

Warm regards

Pat

Barnacle Tree
Hubert R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfull.

House was cozy and very well stocked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie lekker plek, baie rustig en baie pragtig.

Ek sal enige van my vriende of familie aanbeveel om gebruik te maak van Barnacle Tree. Die eienaar is baie vriendelik. Alles is gemaklik en beskikbaar in die woning. Dit was voorwaar 'n voortreflike, awesome en lekker naweek gewees. Ek sal definitief weer gebruikmaak van Barnacle Tree. Goeie en vriendelike diens. Baie dankie Barnacle Tree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Hello Rudolf - Sorry this reply in in English! Thank you so much for this review and being such awesome guests, so appreciative and accommodating. It's wonderful hosting guests like yourselves. And thank you for leaving the cottage in such wonderfully neat condition - we appreciate it and we really hope to see you again sometime.

Regards

Pat McCleland

Barnacle Tree
Belinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Enkelreisiger

Baie gerieflik geleë. Eenheid is toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry.

Pat is 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is lekker privaat en die area kry nie beurtkrag nie. Ek gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat jy die verblyf geniet het, en ons hoop ons sien vir jou weer.

Barnacle Tree
Hillechiena K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillechiena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame gasvrou en goeie waarde vir geld.

Geen sonbeskerming vir motor. En die plekkie is 'n bietjie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thanks for the review and I'm glad your overall stay was pleasant. Yes, this is a smaller cottage which I why I tried to not use wide-angle lens photos, which misrepresent size. However, guests are always very welcome to ask questions before the booking process is complete. Many do, and this is always welcomed as ultimately, guests know what to expect, and it avoids disappointment in general.

Barnacle Tree
Marius B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Enkelreisiger

Rustig en goed ingerig en sentraal geleë.

Stil omgewing en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

I have booked for my friend and her wife at the establishment, my friends were very happy to stay at the establishment, the owner is very friendly and accommodating, my friends can't stop talking about the good treatment they received from the owner, Pat, please keep up the good work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Hello Gideon, your group was the most fun group to host over this holiday period and New Year. It was so great meeting all of you and I'm really glad you felt at home here. You certainly experienced the highlights of the Western Cape. Thanks for coming, and for leaving everything so amazingly neat and tidy. Glad you all got home safely.

Barnacle Tree
Pam N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam N

Perfect, clean and quiet. Everything is nearby.

Lovely perfect place, nice and clean, calming and enjoyable taking a walking to the shops/town. For me everything was top-notch, I felt like staying for long.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ek is bly om te hoor dat jy veilig by die huis is. Ek hoop dat jou tyd in die Wes-Kaap aangenaam was. You were a great guest and wonderful to host, and thank you for leaving the cottage so immaculate.
It's much appreciated.
Warm regards
Pat

Barnacle Tree
Annette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en stil.

'n Vriendelike gasvrou wat ook inligting oor die omgewing beskikbaar gestel. Baie veilig vir 'n besige tweejarige peuter. Omgewing waar gastehuis gelee is, is mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik.

Pat het regtig 'n gerieflike plekkie daar. Sy is baie vriendelik en gasvry. Sal haar plek aanbeveel vir enige iemand wat belangstel. Werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T
Enkelreisiger

Lovely stay and the host was so friendly.

Enjoyed my stay. The only criticism is that the wifi was very weak so I could not work at night and check e-mails etc. The place was clean and tidy and they even put some flowers in the room to welcome me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha A

Beautiful Place.

Quiet area, Lovely atmosphere, close to amenities, would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay with the owners making sure we were comfortable.

Very quiet neighbourhood and close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet R
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Net 'n plekkie nodig gehad vir die naweek se oorslaap. 100% voldoen aan vereistes. Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf in 'n veilige buurt met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou teen 'n baie redelike prys.

Pat, ons gasvrou, het ons by die perseel verwelkom. Koffie en verkeie tipes tee, suiker en melk het gesorg vir 'n drinkdingetjie na die lang rit. Goeie Wi-Fi op 'n battery en 'n lig wat aangaan as Eskom afgaan het gesorg dat ons in die lig met die buitewêreld kon kommunikeer. Die wooneenheid en perseel is baie netjies en in 'n veilige woonbuurt. Die prys is billik en heelwat laer as in vergelykbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie netjies en sentraal goed geleë.

Baie netjiese klein woonstel. Baie geskik om naby Vergelegen Mediclinic te wees. Pat is 'n uistekende gasvrou en maak seker alles is in orde. Ook naby winkels indien nodig. Parkeerplek is 'n bietjie van 'n uitdaging maar veilig agter 'n hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie vir heirdie resensie Johan, ek waardeer dit. Julle was aangename gaste en ek hoop alles gaan goed met julle. Ek het intussen 'n plan gemaak met die parkeering, baie makliker vir ons gaste.

Barnacle Tree
Lynn G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, well-equipped cottage, with friendly, hospitable hostess.

We would recommend this cottage for a couple needing to be close to all amenities in the Helderberg area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thank you so much for supporting our business, and for this great review. You were awesome guests.

Barnacle Tree
Steve T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent host, very helpful and friendly.

Very comfortable with everything you need, even a washing machine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gene O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld vir 'n kort verblyf.

Die verblyf is goed en netjies. Die parkeerplek is baie knap vir 'n groot voertuig met heelwat ander voertuie wat ook in die oprit parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Dear Steve, thank you so much for reviewing our guest accommodation. You were such great guests and super interesting too. Hope to see you again sometime and happy travels. Regards, Pat.

Barnacle Tree
Andre B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better than expected.

We found our host extremely helpful and thoughtful. She really goes above and beyond of what is expected of a self-catering unit. The unit was very neat and tidy with fresh flowers and even fresh milk, filter coffee and rusks. The unit had everything needed for a good stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beter as verwag.

Ons het ons gasvrou as baie hulpvaardig en bedagsaam ervaar. Sy gaan regtig uit haar pad uit met wat verwag word van 'n selfsorgeenheid. Die eenheid was baie netjies en skoon met vars blomme en selfs melk, filterkoffie en beskuit. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het vir goeie verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review. And thank you for being such thoughtful and amazing guests. You left the cottage in an immaculate condition. It was lovely having you to stay. Thank you for supporting our business.

Barnacle Tree
Garvin L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garvin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Ek sal definitief Barnacle Tree aanbeveel vir nog mense. Dit was baie rustig en baie dankie aan Pat vir die mooi, vriendelike diens wat ons ontvang het. Awesome man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Dankie vir hierdie resensie! En julle was awesome gaste, dankie dat alles so baie netjies is, toe julle gery het. Hoop ons sien julle weer.

Barnacle Tree
Clive P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilige plek.

Diens was baie goed en Pat die gasvrou was baie vriendelik. Dankie vir die vriendelike ontvangs. Die bed was lekker om op te slaap, dankie vir di lekker koffie en die rooibos-tee, melk en beskuit. Ons kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en die ondersteuning van ons besigheid! Julle was awesome gaste en ek is so bly julle het jou tyd hier geniet het. Alles was so netjies toe julle gery het, dankie. Ek hoop ons sien julle weer.

Barnacle Tree
Hannie W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie W
Enkelreisiger

Puik plek naby alles, sentraal. Puik netjies en gerieflik.

Baie veilig en baie rustige omgewing, lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit! Dit was so aangenaam om jou te ontmoet . Dankie vir die ondersteuning van ons besigheid en dat jy alles so netjies gehou het. Ek is bly jy's veilig by die huis.

Barnacle Tree
Cornelia B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B
Enkelreisiger

Ek het uitstekende diens en persoonlike bystand ontvang in ’n tyd van moeilike omstandighede.

Die plek is gerieflik toegerus met alles wat mens benodig en is en in ’n pragtige omgewing geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie, baie dankie vir hierdie resensie en vir die ondersteuning van ons besigheid. Ek is bly jy kon so bietjie wegbreek, en hoop dit was rustig vir jou.

Vriendelike groete
Pat @ Barnacle Tree.

Barnacle Tree
Gerda R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeur dit. Julle was wonderlike gaste en ek hoop julle het jou tyd in die Weskaap geniet!

Barnacle Tree
Erika V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Enkelreisiger

Sentraal geleë en gerieflik, maar nie privaat.

Die slaapbank wat dien as 'n rusbank is baie ongemaklik, die eenheid is nie privaat en daar was snags geen beligting buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Dear Erika,

It's always disappointing to hear a guest didn't have a pleasant and comfortable stay. We welcome customers suggestions and try to provide amenities that make their stay enjoyable. I do note that you don't find the couch comfortable - perhaps it's just time to replace it. There is, however, good security lighting around the cottage: A high wattage day/night security light in front, a light down the garden on the side, and the lights that come on when the gate opens. The switches are even labelled, but I can appreciate that guests are not familiar with cottage and perhaps don't notice the bank of 3 switches. But point taken, in future, I shall leave the front security light on at all times, which gives guests the option to switch it off if it bothers them. Regarding the privacy aspect, the listing does have accurate marketing images, and I've been as clear as I possibly can in the marketing description, and describe the cottage as a suitable choice for visiting academics, business people etc as it is fully equipped. I also mention that it is on a residential property, so yes, it is not totally private. However, we aim to provide clean, neat, comfortable and functional accommodation that is affordable and good value for money. One of the reasons I make contact with and reply to clients questions promptly is so that they can ask me any questions regarding the accommodation. I find that this is a good time to establish their needs - guests are welcome to ask any questions prior to or even after booking. I'm sorry you didn't enjoy your stay.

Barnacle Tree
Jessie T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and relaxed

The stay was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie aangenaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie Sandra.
Julle was ook baie aangename gaste. Dankie vir jou ondersteuning en hierdie resensie, ek waardeer dit.

Barnacle Tree
Zelda C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Besigheidsreis

I love the idea of having your own little courtyard and the layout of the unit is very user friendly.

This is much better than any hotel room. The area is quiet and it felt like home from home. Will definitely use this accommodation again in the future. Even though this is a self-catering unit, the host has put coffee, tea, milk etc. in the unit. Really appreciated this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Dear Zelda,
Thank you for supporting my business, I'm sorry I wasn't there to say goodbye. It means a lot to me to get good reviews like this and I always appreciate them hugely. I'm really glad you'll be back again and hope I do see you in the future. Thank you.
Regards,
Pat

Barnacle Tree
Hillary T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gehalteverblyf.

Baie netjiese woonstel met feitlik alles wat jy nodig het. Linne en beddegoed is van goeie gehalte en alles is ordelik en skoon. Pat is 'n goeie gasvrou wat jou baie tuis laat voel en haar brosjure met verwysings na dokters, winkelsentrums, noodnommers, ens. voeg nog net meer waarde by. Ons het die drinkgoed en beskuit baie geniet Dis een blyplek wat met trots aangebied kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Beste Arthur,

Baie dankie dat julle hier oorgebly het. Ek waardeer hierdie resensie regtig baie!

Groete,
Pat

Barnacle Tree
Elizma A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige omgewing.

Vriendelike, veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste en netjiese selfsorgwoonstel.

Ons het heerlik gebly en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die woonstel is goed toegerus en die gasvrou was ingestel om ons welkom te laat voel en het ook gesorg dat ons alles het wat ons moontlik kon nodig kry. Pat het na die fynere dingetjies omgesien soos vars melk in die yskas vir koffie en vars blommetjies in die kamer. Ons het dit raakgesien en baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Aan meer as die verwagting voldoen, die ekstras soos melk, graanvlokkies, beskuit ens was 'n bonus. Sal beslis Barbacle Tree sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Beste Pieter en Ann,

Baie dankie vir die resensie, so lekker om julle te ontmoet. Ek hoop die Kaapse wind is beter volgende jaar!

Groete,
Pat

Barnacle Tree
Johneste G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johneste G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het dit baie Geniet by Barnacle Tree. Ons was vriendelik ontvang en die plek was netjies en mooi. Die winkels was lekker naby so ons hoef nie so ver te gery het vir kos nie. Ons Sal definitief weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Dankie vir hierdie wonderlike resensie, Johneste. Ek waardeer dit regtig baie en is is so bly julle het dit by Barnacle Tree geniet. Julle is die ideale gaste. Dankie vir jou moeite om die kothuis in so 'n goei toestand te los - ek het nie eers geweet julle was daar nie!

Hoop julle kom een dag weer terug.

Barnacle Tree
Laverne O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laverne O
Enkelreisiger

Amazing.

This place was awesome, close to the shops and the area is nice. I really enjoyed my stay, and I am really looking forward to staying there again. The host was super friendly and made sure that I was comfortable at all times. I really recommend the place 100%. Thanks Pat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik.

Hierdie plek was fantasties, naby aan die winkels en die area is lekker. Ek het regtig my verblyf geniet, en ek sien regtig uit daarna om weer daar te bly. Die gasheer was super vriendelik en het seker gemaak dat ek te alle tye gemaklik was. Ek beveel die plek 100% aan. Dankie Pat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thanks so much for the review! Such quiet guests, I barely knew you were here. It will be an absolute pleasure having you visit again. Thanks for coming.

Barnacle Tree
Johan P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Enkelreisiger

'n Juweel van 'n plekkie!

Rustig, skoon, netjies en alles wat nodig is vir 'n lang verblyf. Beslis waarde vir geld. Pat het moeite gedoen om my tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie vir hierdie resensie. Ek is so bly dat jy tuis gevoel het en Barnacle Tree geniet het. Ons hoop dat jy weer by ons kom kuier wanneer jy weer in die Wes Kaap is.

Beste groete
Pat

Barnacle Tree
Hazel G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G

Guesthouse was awesome and peaceful.

Room was neat and tidy, peaceful. I will recommend colleagues and friends definitely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scott S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Scott S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation.

Friendly hostess, comfortable unit. Some plumbing issues. As with most accommodation, there is no hook for a mosquito net, for those of us who don't want chemical inhalation. The iron did not work, but there is a good clothes stand. The kitchen is well laid out, the lounge is comfortable and there is a nice outside table with chairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Dear Scott,

Thank you for this review.

It's always good to know of extras that guest might want or need, so thanks for the tip about the mosquito net.

The iron is absolutely brand new, so I'm not sure what happened there.

You were great guests, very accommodating and it was really nice having you here.

Regards,
Barnacle Tree

Barnacle Tree
Tom S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet calm place.

Very well equipped. A pleasure to stay there. We will use this guesthouse again, hopeful very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thank you for this great review, Tom. It was lovely having you here. I hope the purpose of your trip ended successfully. It would be lovely to see you again sometime, thank you for being such great guests and leaving everything in such an immaculate condition.

Barnacle Tree
Jaco F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat 'n mens nodig het.

Baie mooi en netjies. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die plek is naby aan winkels en hoofpaaie. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle was wonderlike gaste en ek hoop julle het die Kaap geniet. Ons hoop om julle een of ander dag weer te sien.

Barnacle Tree
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Besigheidsreis

Baie rustig en goed toegerus met alles wat nodig is.

Met aankoms word jy baie verwelkom en alles word mooi aan jou verduidelik. Die kamer en geriewe is uiters netjies en skoon asook uiters goed toegerus met meer as wat 'n person kan vra. Pat is 'n puik gasvrou en uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thank you so much for this review and your positive comments. It was lovely having you here, a model guest and also extremely helpful. I hope to see you again on your next trip to the Western Cape.

Barnacle Tree
Gerome D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerome D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great staying there.

The owner of Barnacle Tree was very friendly and kind and welcomed us back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barnacle Tree se terugvoer

Thank you for this good review. What great guests you were, you left the cottage in such immaculate condition, I hardly knew you have been there. Please visit again someday.

Barnacle Tree
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47XPRam8Nb4hzJhtWmlhjGEWaohy1oPf9POoLnMPm37zL9f96N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 58 Pienaar Street Roundhay 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.080451049712 18.860124349594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem