Barnacle Tree
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R680R510 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barnacle Tree is 'n selfsorgeenheid in Somerset-Wes - 'n area wat welbekend is vir die strande, wynproe, branderplankry en besienswaardighede, soos Helderberg Natuurreservaat, Lourensford Wynlandgoed en die Cheetah Outreach. Hierdie kothuis is geskik vir sakereisigers en gaste wat selfsorgverblyf verlang in hierdie sentrale area.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, ten volle toegeruste kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof en mikrogolf, 'n TV met kompakte DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
Daar is ook 'n klein, beskutte tuinarea en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge en besienswaardighede in die area sluit visvang, wynproe, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by Barnacle Tree sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pienaarstraat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Barnacle Tree het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom