Baroe House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Percy G - Nov 2023
Algehele gradering
Baroe House was netjies en skoon, baie gerieflik. Het lekker gebly en Sutherland.
Rista B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike pragtige verblyf.
Oscar A - Jul 2023
Algehele gradering
It was awesome, comfortable.
Anton L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier met binnebraai. Awesome.
Peet B - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Carol S - Apr 2023
Algehele gradering
Would highly recommend Baroe House.
Carli V - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Netjies, mooi en ruim. Die binnebraai sorg vir 'n lekker warm, gesellige atmosfeer teen die koue Sutherland weer.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jubilee-straat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom