Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Alastair And Ann M - Mei 2024
Algehele gradering
Functional and pleasant.
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle was tevrede. Groetnis
Sjaka S - Mrt 2024
Algehele gradering
Stowwerige, muwwerige en onplesierig.
Lees meerBarrydale Backpackers and Dung Beetle Pub se terugvoer
Waar begin ek, jammer jy het dit onaangenaam gevind. Baie mense geniet die kroeg en restaurant en hou daarvan om mense te hoor lag en gesels. Ek kan jou verseker dat beddegoed daagliks gewas word en kamers skoongemaak word volgens 'n daaglikse roetine. Barrydale is maar 'n ou stowwerige plekkie, dis hoekom ons verlief geraak het op die plek met stofpaaie, min verkeer en vriendelike mense.
WiFi word op die pamflet teen die muur aangedui en ek hoop jy was tevrede met die Nescafe koffie, melk en suiker wat gratis saam met die verblyf van slegs R350 verskaf is.
Ons gaan binnekort weer bietjie verf. Niks wat 'n bietjie verf nie, kan mooi maak nie.
Mikayla F - Jan 2024
Algehele gradering
Bad.
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub se terugvoer
Our bedding is washed daily, so I really can't understand how it could be dirty. All rooms are cleaned before the next guest arrives. We will look into the toilet complaint; it also gets cleaned daily, unless you're referring to water marks. We get them from time to time, as Barrydale has an old pipeline and we experience regular water interruptions. The rooms, as advertised, are not self-catering, thus there is not a fridge to keep your water cold. However, there is a fridge in one of the rooms. If you had asked, we could have moved it to your room if it wasn't occupied. All the best.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Shaun M - Des 2023
Algehele gradering
Awesome one-stop spot with onsite bar, pool and braai facilities. Really fun spot!
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub se terugvoer
Dear Shaun,
Thank you so much for this amazing review. I'm glad you had a great time and can't wait to welcome you back. Merry Christmas and best New Year wishes to you.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Ina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Als is bymekaar.
Peter D - Mrt 2022
Algehele gradering
Great position. Good restaurant.
Isak B - Feb 2022
Algehele gradering
Die diens was uitstekend. Personeel was baie bedagsaam en behulpsaam.
Tania S - Okt 2021
Algehele gradering
Die kamer was glad nie skoon nie.
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub se terugvoer
Ons weet nooit vooraf of n kunstenaar hier gaan speel nie. Weet in elk geval nie lank voor die tyd nie. Dit gee n kunstenaar n kans om op te tree na covid almal hard geslaan het. Dit bring voete vir ons restaurant wat ook deur Covid geraak is. Ek verseker u dat die beddegoed elke liewe keer gewas word! En die kamers word na elke verblyf van hoek tot kant gesaniteer en skoongemaak. Die ander terugvoering wat ons van gaste ontvang het wat dieselfde aand hier oornag het, is presies die teenoorgestelde van u ondervinding. Jammer jul ondervinding was onaangenaam. Ons sal streef na nog beter.
Izak H - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was net oorslaapstop vir skietkompetisie, net mans sonder vrouens en kinders.
Tracy H - Sep 2021
Algehele gradering
Great overnight stop.
Julian P - Mei 2021
Algehele gradering
Die personeel was awesome. Met die intrapslag was ons welkom laat voel. Amazing ondervinding van die dorp.
Dirk L - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Hilary J - Jan 2021
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en skoon. Die eienaar en personeel was vriendelik.
Riana P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Michelle D - Des 2019
Algehele gradering
Staff is helpful and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Personeel is behulpsaam en vriendelik.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marius M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons maak soggens eers 10:00 oop, dus was niemand op die perseel nie. Ons personeel koes met jou aankoms jou ingelig het dat jy net die sleutel in die deur kan los, want dit is baie veilig hier, maar ek glo hul het nagelaatvom te laat weet. Ons gaan nou n briefie in die kamers plaas dat gaste die vrymoedigheid het om die sleutel in die deur te los. Baie dankie dat jy ons laat oplet het.
Groete uit Barrydale
Johan M - Aug 2019
Algehele gradering
'n Lekker wegbreekaandjie in 'n lekker rustige omgewing.
Arno S - Apr 2019
Algehele gradering
Genotvol.
Gerda C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie raserig.
Marius V - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome en so chilled! Lekker eienaars.
Des O - Sep 2018
Algehele gradering
Good and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed en vriendelik.
Lekker ligging in die dorp naby alles.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacques L - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gerus na lang dag op stofpaaie met motorfietse.
Marna L - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie oornagplekkie.
Barry L - Aug 2018
Algehele gradering
Tweede besoek en sal beslis weer oorbly.
Lees meerChristine V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mike C - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi sentraal.
Barry L - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, vriendelike diens, goeie kos en fantastiese ligging.
Lees meerFrancois D - Feb 2018
Algehele gradering
Die volgende is alles vyfster: die diens, gasvryheid van bestuur, voorsiening van spuis en drank, baie dankie!
Kaylee V - Feb 2018
Algehele gradering
All in all a great place to stay with friends for a night or two!
Etienne D - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en rustige atmosfeer.
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub se terugvoer
Liewe Etienne,
Baie dankie vir die mooi resensie. Was wonderlik om julle te ontmoet en ons hoop jul kom kuier binnekort weer!
Barrydale groete,
Janine van der Riet-Neethling
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap