Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub bied gehalte en bekostigbare verblyf in Barrydale op die R62. Dis die ideale oornagverblyf vir gaste wat die omgewing wil verken of net wil oornag.
Alle kamers is privaat slaapkamers en gehalte-rugsakreisverblyf. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die instansie is motorfiets-, kinder- en troeteldiervriendelik en almal is enige tyd welkom.
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub het 'n gelisensieerde kroeg en restaurant en bied ook 'n swembad.
Daar is ook geriewe vir funksies wat vooraf gereël kan word. Braaipakke en hout kan op die perseel gekoop word om langs die swembad te braai.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap