by Bastmolen Holiday Flat | LekkeSlaap
+9

Bastmolen Holiday Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bastmolen Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch-sentraal. Die gebou is ideaal geleë, net 'n paar minute vanaf Eikestad Mall, Stellenbosch Universiteit en ander plekke in die dorp.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het al die basiese toebehore om etes voor te berei. Die sitkamer en die kombuis is aangrensend. Die sitkamer het het 2 dubbelslaapbanke vir 2 kindertjies om op te slaap, en 'n TV met plaaslike kanale.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Bastmolen Holiday Flat is 10 tot 20 minute se ry vanaf verskeie natuurreservate, wynplase en wynproelokale in dié deel van die Wynlande.

Dit is op die eerste verdieping en dus deur word toegang verkry deur 'n stel trappe.

Slaapplek

’n Bespreking by Bastmolen Holiday Flat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Bastmolen Holiday Flat
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Markstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bastmolen Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNWI4ZGNiLTQ5MjYtNDlkYS1hYmEzLTMyZWVkNWNlY2UwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Market Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.937262861993 18.855105936527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem