LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bastmolen Holiday Flat | LekkeSlaap
+9

Bastmolen Holiday Flat

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bastmolen Holiday Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hazel T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Upon arrival we had a warm welcome from the father of the host and he introduced us to Stellenbosch with its rich culture and where to find the greatest pizza etc. He showed us around the flat and where everything is, just in case we need something. We really appreciate the way he made us feel at home. The flat is very cosy and neat, clean, fresh linen, clean kitchen and bathroom. Lots of extras that we did not expect, very secure and very quite. It has everything to cater for one's needs when you're so far away from home. The Eikestad mall is walking distance from the flat and in close proximity to the university.

Eleanor G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor G
Gesin met tieners

Akkommodasie was sentraal om te beweeg na verskeie ander dorpe en was op kort kennisgewing beskikbaar vir addisionele dag.

Het vroeër as verwag in Kaap gearriveer.

Erica S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S
Gesin met tieners

Gerieflik ingerig, met als wat mens nodig het en nog meer.

Baie gerieflik en ruim. Skoon, met al die nodige geriewe. Als wat mens sou nodig kry gedurende 'n vakansie of naweek-wegbreek. Die area was rustig in die aande. Die woonstel is op die 1ste vloer, so daar is trappe. Veiligheidshekke by die kompleks en na die woonstelle verseker veiligheid en veilige onderdakparkering. Als was puik.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNWI4ZGNiLTQ5MjYtNDlkYS1hYmEzLTMyZWVkNWNlY2UwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Market Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.937262861993 18.855105936527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!