Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bata Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Bata Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dries K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie maar vir die doel om naby die KNP te wees is 'n plus.

Baie lekker gebly maar die sit/slaapbank is vodde. Hard en moet op slaapkussing sit om TV te kyk. Baie oulike plekkie Sandri.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bata Nest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ten opsigte van die bank, hy is definitief nie vodde nie, hy is maar 3 jaar oud en is as 'n ferm bank gekoop.
Ek is jammer vir die ongerief.

Bata Nest
Kirsten C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay close to Kruger.

We enjoyed our stay. The unit was very clean, comfortable, private, and had everything we needed. There was an inverter which helped when there was load shedding. It was also nicely situated and a quick 10-minute drive to Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kensani M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kensani M
Saam met vriende

Excellent.

The place is very clean, the host is a warm and friendly lady. Because of the fire disaster, the water pressure was low but that doesn't take away the warm and lovely hospitality we got.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We only slept there one night but had a warm welcome and spent a comfortable night there.

We received a warm welcome from Sandri which made us feel immediately at home. Our room, which was clean and welcoming, had everything we needed, and more! A very comfortable bed with nice linen gave us a good night's sleep. It was great having a normal-sized fridge/freezer in the kitchenette as we were continuing on to KNP and could keep our cold and frozen stuff there for the time we were in Phalaborwa. I would happily recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genni K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genni K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, just sorry it was for only one night. Lovely hosts and would definitely recommend.

Would love to return for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G
Besigheidsreis

Very friendly hosts, very neat and tidy.

Will definitely be back on my next business trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jansie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons tweede kuier by Bata Nest.

Was ons tweede oorslaap by Bata Nest op pad wildtuin toe. Weereens baie vriendelik ontvang deur Anri. Akkommodasie is baie skoon, netjies en gerieflik. Sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, skoon en veilige verblyf.

Baie dankie vir die lekker bly vir die nag, alles het goed gewerk en was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izabel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig

Sandri en haar man was vriendelik en baie behulpsaam met alle vrae. Plek was skoon en gereed, al was ons bietjie vroeg. Die handdoeke is die sagste en beste ooit. Baie dankie daarvoor. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar oornag indien ons daardie rigting gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gashere vriendelik en behulpsaam.

Rustige en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang, baie rustige en veilige omgewing. Terdeë geniet!

Die akkommodasie was netjes, gerieflik en ideaal geleë. Dit het alles wat ons nodig gehad het. Gasvryheid is tops. Sal nie huiwer om weer daar tuis te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was rustig en ontspannend.

Sandri is n dierbare vriendelike gasvrou. Ons het so so lekker gebly en so lekker gesels wanneer ons tuis was. Haar plekkie het ook alles wat jy nodig het. 'n Lekker bad en bed wat heerlik slaap. Sandri baie dankie vir jou gasvryheid en vriendlike ontvangs jy gaan ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was gemaklik en lekker.

Die gasvrou het ons vooraf op hoogte van baie gehou. Ons is vriendelik ontvang. Die blyplek was netjies, skoon en gereed. Dit is 'n baie ruim eenheid. Die WiFi spoed was uitstekend. Ons kon via stroom al ons gunsteling DStv-programme vir die aand kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jansie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kat sal weer kom!

Ons gasvrou was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons blyplek was gerieflik, smaakvol gemeubileer, netjies en skoon. Baie aandag word aan detail gegee. Sy het selfs volgende oggend navraag gedoen of ons lekker geslaap het. Sal dit sonder twyfel aanbeveel en weer daar oorslaap op pad wildtuin toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Die vertrek is baie netjies en skoon. Goed ingerig. Diens was baie goed. Sal hul definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The location was awesome right on the border of Kruger National Park. Nice quiet neighbourhood. Heard a hyena the one night as well. Accommodation was better than expected. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, up to date and friendly.

Sandri and her husband were absolutely wonderful during our overnight stay. They were very welcoming and ensured that we had everything we required. The facilities are modern, clean and refreshingly spacious. My wife forgot her overnight bag there when we left and Sandri was more than happy to drop the bag at Kruger's Phalaborwa gate. Highly recommended and we'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf en vriendelike eienaars.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies plek met al die geriewe wat nodig is en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en veilig.

Vriendelike ontvangs. Goed beplande blyplek met als wat jy nodig mag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer in 'n pragtige tuin en omgewing.

Als was 100 persent. Die woonstel was beslis 'n lekker oornagplekkie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf met gasvrye vriendelike eienaars.

Hoogs aanbeveel. Gerieflike verblyf met gasvrye en vriendelike eienaars wat hul gaste verwelkom, tuis laat voel en die ekstras aan voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luaan B
Enkelreisiger

Awesome plekkie.

Skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Hendrik J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil op die rand van die dorp.

Eenheid is baie mooi, skoon en netjies. Dubbelbed uiters gemaklik. Sal definitief Bata Nest vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B
Besigheidsreis

Lekker rustig.

Ons was daar vir werk. Baie lekker geslaap in Bata Nest. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon en alle fasilteite werk puik.

Sandri het ons baie vriendelik ontvang, alles gewys wat nodig was en sommer ook aanwysings na plekke in die dorp gegee. Die woonplek was netjies, goed versorg en alles, veral die lugreelaar, het puik gewerk. Bata Nest is ook geleë in 'n baie stil area - die ideale oornagblyplek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Besigheidsreis

Uit die boonste rakke!

Ek kan 'n opstel skryf oor hierdie plekkie! Dis 'n oase in die hitte! Absoluut silwerskoon. Ruim en gemaklik met genoeg pakplek. Ek gee net 4 sterre vir werkplek, maar ons het die eetkamertafel gebruik vir rekenaar wat baie goed gewerk het. Goeie bed en heerlike linne. Wonderlike lugversorging. Lieflike bad. Nuwe stel sagte handdoeke elke liewe dag. Alles wat nodig is in die kombuis. Sandri is so bedagsaam en ingestel op die gaste dat ons beddegoed aangepas word by die weer! Die swembad is 'n bonus, asook toegang tot braaifasiliteite. Selfs 'n pakkie tuisgebakte koekies met vertrek. Jy is 'n ster, Sandri, en Bata Nest is een van daai plekke wat mens weer terugkeer na!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Bata Nest is tops, ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit was gerieflik, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celiwe M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celiwe M
Besigheidsreis

Very friendly proprietors.

The cottage is lovely and very well furnished. It is also very clean and well kept. I truly enjoyed my stay. The owners are very friendly and absolutely charming. It truly felt like home away from home. I will definitely be staying here whenever I'm in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleurstraat 33, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e07ee9d5fdfc76e6b91da5a9ad5ec8ae82935000ea0b0ec4283a1a4505650c8a2a12ae77ad9c3c008053aafc2b6cb3a033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 33 Bataleur Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -23.925568061841 31.150044457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem