Bateleur Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bateleur Guesthouse is in die hartjie van Wilkoppies geleë. Wilkoppies is 'n stil woonbuurt in Klerksdorp.

Die gastehuis bied 10 luukse slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, lugversorging, gratis WiFi en DStv. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Bateleur is 'n statige huis met 'n lieflike ontvangsarea en eetkamer. Al die vertrekke is elegant versier en gemeubileer.

Die huis is op 'n groot perseel geleë met pragtige grasperke en 'n heerlike swembad. Die omgewing is vreedsaam en prentjiemooi en die ruim erf maak Bateleur die ideale keuse vir enige funksie of konferensie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bateleur Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za