Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bateleur Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Bateleur Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Denise P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, privaat en gerieflik.

Heerlik rustig gewees, my hondjies het saam gereis en dit net so baie geniet soos ek, pragtige plek en baie gerieflik met die diere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G
Saam met vriende

Soon, netjies.

Baie sentraal, gaan uit haar pad om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Gesin met tieners

Heerlik ruim, gemaklik, netjies en skoon.

Ons het net 1 aand oorgeslaap, maar die unit is perfek vir langer bly ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendeilke diens.

Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan Rouxvé F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Rouxvé F
Gesin met klein kinders

Voel baie veilig. Swembad is nie.

Smart plekkie. Waarde vir geld. Nicky is baie vriendelik en accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leona D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona D
Gesin met tieners

Privaat en baie gerieflik.

Ons het in die eenheid gebly wat op die hooffoto verskyn. Dit is 'n pragtige plek met ons eie ingang. Die eenheid het moderne, mooi badkamers (met genoeg hangplek) en groot kamers met baie plek vir bagasie. Die kombuis is effe knap, maar baie goed en volledig ingerig. Die tieners het heerlik op die slaapbanke in die sitkamer geslaap. Die beddens was heel gemaklik. Ons het ons eie braai (met hout voorsien) geniet, en die swembad was wonderskoon en aanloklik. Die hele plek, binne en buite, was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Fijn verblijf in Windhoek.

Nette 2 kamer appartement. Compleet ingericht. Vriendelijke eigenaresse. Parkeren op eigen terrein achter beveiligd hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Albert M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Albert M
Saam met vriende

Great and friendly people.

Willing to help at anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P
Saam met vriende

Pragtig, skoon en netjiese verblyf.

Heerlik gebly, baie privaat en my hondekinders is ook vriendelik ontvang. Baie gasvry en baie moeite vir ons gedoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bateleur Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Denise.

Bateleur Self-Catering
Christiaan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, en sal dit enige tyd aan beveel vir enige iemand.

Baie lekker plek en baie veilig gevoel.Die WiFi vinnig, en volle DStv. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casparus V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casparus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het tuis gevoel en niks kort gekom nie. Kan die verblyf aanbeveel selfs vir langer tydperk.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K
Gesin met tieners

Stil area, netjies en veilig.

Dankie vir julle gasvryheid, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans G
Gesin met tieners

Baie netjies.

Nikki was baie vriendelik en behulpsaam. Plek was baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek en die verblyf is uitstekend.

Baie netjiese plek en die verblyf is uitstekend. Absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolly B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly B
Gesin met klein kinders

Awesome guest house.

Excellent reception, friendly host Nicky. Just what we needed after a long journey. The house was far more then what we expected and bargained for. I will most definitely recommend this place to colleagues, friends and family. Great hospitality too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome gastehuis.

Uitstekende ontvangs, vriendelike gasheer Nicky. Net wat ons nodig het na 'n lang reis. Die huis was veel meer as wat ons verwag het. Ek sal hierdie plek beslis aan kollegas, vriende en familie aanbeveel. Uitstekende gasvryheid ook.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond V
Gesin met tieners

Verblyf was uitstekend, netjies, en veilig. Waarde vir geld.

Ek en my gesin sal definitief weer gebruik maak van die Batteleur Self-catering, en ons sal nie twee keer dink om vriende en familie hierna te verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was nommerpas vir ons behoeftes.

Vriendelike ontvangs gehad, omgewing en veligheid uitstekend. Eenheid was besonder skoon en alles was in plek. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie S
Saam met vriende

Batteleur is die ideale verblyf tydens 'n besoek aan Windhoek.

Na kamp in Etosha was Batteleur 'n oase. Dit is goed toegerus. Alles is in plek. Dit is 'n uitstekende oornagplek, maar ook die ideale verblyf vir 'n paar dae in Windhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourette C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette C
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Dit was 'n baie aangename ondervinding om by Batteleur tuis te gaan na 'n baie lang reis die dag. Alles en nog meer wat nodig was, was beskikbaar, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Ons verblyf was regtig aangenaam.

Ons kan Batteleur Self-catering sterk aanbeveel. Vriendelike ontvangs gehad. Die plek is baie privaat met alle geriewe wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaatje P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaatje P
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Die gasheer het ons gehelp met soveel dinge en was so gasvry. Ons kom beslis weer by julle tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmstraat 20, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo5wO8y2OHrvMbwbGESlSxFDCoO8zFI3PBFHlPyyFVPMCEa21Fk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 20 Palm Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -22.5943388793 17.083507344566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem