- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Kruger & Joubert Street, Adelaide Tambo Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Battlefields Guest House is 'n luukse gastehuis met 'n huislike atmosfeer vir sake- en ontspanningsreisigers wat die luisterryke dorpie Volksrust en sy omgewing wil besoek. Ervaar hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Ons voorsien stylvolle akkommodasie teen bekostigbare tariewe. Gerieflik geleë naby aan Volksrust se hoofstraat - oorkant die Laerskool en net 'n klipgooi van die ou Nederduits-Gereformeerde Kerk af. 'n Heerlike ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste. Ruim slaapkamers met suiwer katoenlinne. (Al die kamers is nie-rook.) 10 Slaapkamers met DStv en 'n yskas. WiFi-area - internet beskikbaar sodat jy kontak met vriende, familie en kollegas kan hou. Konferensiefasiliteit.
Kamers: Ons gastehuis het 10 baie smaakvolle, onafhanklike, en suite-slaapkamers met hotelgehalte-beddens. Elke kamer het 'n en suite badkamer. Al die kamers lei direk na die tuinarea om privaatheid te verseker.
Ontbyt en etes: soggens word 'n heerlike Engelse ontbyt in ons lieflike, moderne ontbytkamer bedien. Ons berei ook aandete en middagetes op versoek voor.
Gastesitkamer en privaat kroegfasiliteite: 'n privaat sitkamer wat met leerbanke gemeubeleer is. Grootskerm-TV vir die belangrike wedstryde. Die "pub" is tussen 17:00 en 21:00 oop vir inwoners.
Lapa met braaigeriewe: is jy dalk lus om jou eie middag- of aandete voor te berei? Bestel 'n braaipak en maak gebruik van ons lieflike braaigeriewe.
Teetuin en buitetafels: ontspan buite en besigtig die lewe in 'n klein dorpie.
Konferensiegeriewe: Ons het goeg georganiseerde konferensiegeriewe vir tot 20 afgevaardigdes.
Wasgoedgeriewe: daaglikse wasgoeddiens - die pryslys is in al die kamers.
Sekuriteit: Alhoewel Volksrust se misdaadsyfer baie laag is maak ons seker dat ons gaste en hulle besittings te alle in veilige hande is. Veilige privaat parkering, elektriese heining, personeel 24-uur per dag teenwoordig en daar is 'n afstandbeheerde sekuriteitshek.
Volksrust is geleë in Mpumalanga gras- en vleilandstreek in die suid-ooste. Die pragtige en historiese dorpie Volksrust bied baie aan besoekers. Elke besoeker is gewaarborg om hierdie dorpie met onvergeetlike herinneringe te verlaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Kamer met 2 hotelgehalte enkelbeddens, koffie- en teemaakgeriewe en TV met DStv-kanale. Smaakvol versier in blou, onafhanklike kamer met en suite-badkamer. Lei direk na tuinarea om privaatheid te verseker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder 3 - geen heffing.
Kinders van 3 tot 12 - R150 per kind wat met 'n ouer deel.
Kinders van alle ouderdomme welkom. Bababed kan voorsien word indien nodig.
Ontbyt: Ingesluit in kamertarief. Middagete en aandetes is beskikbaar op versoek tee ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Smaakvol versier en onafhanklik, en suite-slaapkamers met hotelgehalte-beddens. Kies tussen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe en DStv-kanale in. Al die kamers lei direk na die tuinarea vir privaatheid. (Al ons kamers is nie-rook.)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder 3 - geen heffing.
Kinders van 3 tot 12 - R150 per kind wat met 'n ouer deel.
Kinders van alle ouderdomme welkom. Bababed kan voorsien word indien nodig.
Ontbyt: Ingesluit in kamertarief. Middagete en aandetes is beskikbaar op versoek tee ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is die Gesinskamer. Smaakvol versier, en suite-slaapkamer met hotelgehalte-beddens, koffie- en teemaakgeriewe en TV met DStv-kanale. Ons het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n koningingrootte-slaapbank. Hierdie kamer lei direk na die tuin om privaatheid te verseker. Nie-rook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder 3 - geen heffing.
Kinders van 3 tot 12 - R150 per kind wat met 'n ouer deel.
Kinders van alle ouderdomme welkom. Bababed kan voorsien word indien nodig.
Ontbyt: Ingesluit in kamertarief. Middagete en aandetes is beskikbaar op versoek tee ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gesinskamer, smaakvol versier in skakerings van wit, rooi en blou. Die groot eenheid is onafhanklik en het 'n en suite-badkamer. 2 Hotelgehalte dubbelbeddens, koffie- en teemaakgeriewe en TV met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder 3 - geen heffing.
Kinders van 3 tot 12 - R150 per kind wat met 'n ouer deel.
Kinders van alle ouderdomme welkom. Bababed kan voorsien word indien nodig.
Ontbyt: Ingesluit in kamertarief. Middagete en aandetes is beskikbaar op versoek tee ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Smaakvol versierde, onafhanklike slaapkamer met hotelgehalte-beddens, koffie- en teemaakgeriewe en TV met DStv-kanale. Ons voorsien 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Hierdie kamer lei direk na die tuin om privaatheid te verseker. Nie-rook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder 3 - geen heffing.
Kinders van 3 tot 12 - R150 per kind wat met 'n ouer deel.
Kinders van alle ouderdomme welkom. Bababed kan voorsien word indien nodig.
Ontbyt: Ingesluit in kamertarief. Middagete en aandetes is beskikbaar op versoek tee ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 5
- B&B
- Kamer 1
- B&B
- Kamer 3
- B&B
- Kamer 7
- B&B
- Kamer 8