Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bauhenia @ 97

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jayde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bauhenia @ 97
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mark S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gastehuis, en Chantal is 'n uitstekende en baie oulike gasvrou!

Baie lekker gebly in hierdie gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, heerlike ontbyt en gasvryheid.

Het die veblyf vreeslik geniet. Skoon met 'n heerlike ontbyt. Stel beslis hulle kliënte eerste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Gesin met klein kinders

Gasvrye ontvangs, akkommoderend, "caring".

Gasvrou het ons gevra wil ons buite of binne eet. Het ons op hoogte gehou van die dorp se loadshedding. Het vir my man ekstra kussings gebring vir sy seer rug en ons het nie eers gevra nie. Was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Moroka-laan 97, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81c656fe81617d59f636db4f4f233917ddb9705e0b5f3dc643d1384744b00fd16541d33666aeb2b79ec6208b1f3b438f1603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 97 James Moroka Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.71023801242 27.09172317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem